Omdat jy my liefhet

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Omdat jy my liefhet by Elsa Winckler, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780624086185
Publisher: Tafelberg Publication: September 6, 2018
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780624086185
Publisher: Tafelberg
Publication: September 6, 2018
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Dis Livie Mulder se beurt om vir ’n maand in haar oorlede tante se huis op Greyton te gaan bly. Dis beslis nie die ideale bepaling in die testament nie, maar Livie benodig die erfporsie om uiteindelik ’n belangrike droom te verwesenlik. Sy moet egter noodgedwonge op mense aangewese wees wanneer alles nie volgens plan verloop nie. Bart Coetzee red haar telkemale uit ’n penarie. Dis ongelukkig dieselfde man wat haar van die eerste oomblik af verkeerd opgevryf het. Die feit dat hy dodelik aantreklik is, maak haar rug net nog stywer. Bart het Greyton toe gekom om stil te lewe, en om te probeer ontsnap van die een gebeurtenis wat hom byna vernietig het. Daarom vermy hy nou enige verdere komplikasies – veral vroue – in sy lewe. Sal hy kan aanbeweeg, en die hartseer van vier jaar gelede begrawe? Boonop moet Livie ook besluit of sy kans sien vir ’n toekoms saam met Bart.

More books from Tafelberg

Cover of the book Waar liefde begin by Elsa Winckler
Cover of the book Ena Murray Omnibus 29 by Elsa Winckler
Cover of the book Flagwatching by Elsa Winckler
Cover of the book My Father Died for This by Elsa Winckler
Cover of the book Adrenalien by Elsa Winckler
Cover of the book Vlug na Santorini by Elsa Winckler
Cover of the book Wat die hart begeer by Elsa Winckler
Cover of the book Ena Murray Keur 1 by Elsa Winckler
Cover of the book Until Julius Comes by Elsa Winckler
Cover of the book Hartklop Omnibus 2 by Elsa Winckler
Cover of the book Ena Murray Keur 6 by Elsa Winckler
Cover of the book Dis koue kos, skat by Elsa Winckler
Cover of the book Ettie Bierman Keur 12 by Elsa Winckler
Cover of the book A Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 by Elsa Winckler
Cover of the book Hermien en die hartedief by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy