Waar liefde begin

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Waar liefde begin by Schalkie Van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie Van Wyk ISBN: 9780624083658
Publisher: Tafelberg Publication: December 6, 2017
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie Van Wyk
ISBN: 9780624083658
Publisher: Tafelberg
Publication: December 6, 2017
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Lani Taljaard en haar beste vriendin besluit dis tyd om op hul eie voete te staan. Hulle is jong, gekwalifiseerde joernaliste en benodig lewenservaring en genoeg geld om die pot aan die kook te hou. Die skilderagtige kusdorpie Silwersee is net die regte plek om dit te doen. Lani wens haarself nou al jare lank geluk omdat geen man nog daarin kon slag om haar gedissiplineerde emosies te versteur nie. Dokter Jan-Erik van Eeden met sy onbetwisbare selfversekerdheid is egter die oorsaak van onbekende sensasies. Dié donkerkopman met die silwergrys oë laat haar siel nie met rus nie en Lani hou nie daarvan om nie in beheer te voel nie. Hoekom beveel tant Marcia boonop vir Lani om nie vir haar ma van Jan-Erik se teenwoordigheid te vertel nie? Wat het jare gelede tussen die Van Eedens en die Taljaards skeefgeloop?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Lani Taljaard en haar beste vriendin besluit dis tyd om op hul eie voete te staan. Hulle is jong, gekwalifiseerde joernaliste en benodig lewenservaring en genoeg geld om die pot aan die kook te hou. Die skilderagtige kusdorpie Silwersee is net die regte plek om dit te doen. Lani wens haarself nou al jare lank geluk omdat geen man nog daarin kon slag om haar gedissiplineerde emosies te versteur nie. Dokter Jan-Erik van Eeden met sy onbetwisbare selfversekerdheid is egter die oorsaak van onbekende sensasies. Dié donkerkopman met die silwergrys oë laat haar siel nie met rus nie en Lani hou nie daarvan om nie in beheer te voel nie. Hoekom beveel tant Marcia boonop vir Lani om nie vir haar ma van Jan-Erik se teenwoordigheid te vertel nie? Wat het jare gelede tussen die Van Eedens en die Taljaards skeefgeloop?

More books from Tafelberg

Cover of the book Sluiers van die nag by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 25 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Vusi by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Die engel rook skelm by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Anna Atoom en die digitale draak by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Voorskrif vir die hart by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Victoriavalle van liefde by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Rots van Stormbaai by Schalkie Van Wyk
Cover of the book The Keeper of the Kumm by Schalkie Van Wyk
Cover of the book My Kubaan by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Isabella by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 37 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book The Camp Whore by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ettie Bierman Keur 10 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Somer van die rooi robyn by Schalkie Van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy