Liefde in fokus

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Liefde in fokus by Zoë Gouws, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Zoë Gouws ISBN: 9780624050667
Publisher: Tafelberg Publication: April 1, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Zoë Gouws
ISBN: 9780624050667
Publisher: Tafelberg
Publication: April 1, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Xante Knobel is ’n fotograaf wat dit haat dat mense na haar kyk. En sy sukkel regtig om die Kaapse mense te verstaan. Hulle is so ánders as die Namibiërs. Faan Viljoen is ’n argitek met ‘n passie vir bekostigbare behuising. Hy is ook die pa van ’n dogtertjie wat graag ‘n model wil word – iets wat vir hom heeltemal onaanvaarbaar is. Die dogtertjie se ma, sy eks, was immers ’n model, en kyk waarop het dít uitgeloop…In ’n Kaapse township, tydens ’n fotosessie van Faan Viljoen se behuisingsprojek, ontmoet hy vir Xante. Dit lyk asof hulle op professionele vlak goed sal saamwerk, maar toe Faan Viljoen ’n paar weke later sien hoedat Xante sy dogtertjie afneem met die oog op modelwerk, is die gort gaar!

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Xante Knobel is ’n fotograaf wat dit haat dat mense na haar kyk. En sy sukkel regtig om die Kaapse mense te verstaan. Hulle is so ánders as die Namibiërs. Faan Viljoen is ’n argitek met ‘n passie vir bekostigbare behuising. Hy is ook die pa van ’n dogtertjie wat graag ‘n model wil word – iets wat vir hom heeltemal onaanvaarbaar is. Die dogtertjie se ma, sy eks, was immers ’n model, en kyk waarop het dít uitgeloop…In ’n Kaapse township, tydens ’n fotosessie van Faan Viljoen se behuisingsprojek, ontmoet hy vir Xante. Dit lyk asof hulle op professionele vlak goed sal saamwerk, maar toe Faan Viljoen ’n paar weke later sien hoedat Xante sy dogtertjie afneem met die oog op modelwerk, is die gort gaar!

More books from Tafelberg

Cover of the book Liefste Koos by Zoë Gouws
Cover of the book Satan van Zimbabwe by Zoë Gouws
Cover of the book Te jonk vir liefde by Zoë Gouws
Cover of the book Troukoek maak nie vet nie by Zoë Gouws
Cover of the book Sag fluister my hart by Zoë Gouws
Cover of the book Satyn Omnibus 6 by Zoë Gouws
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 9 by Zoë Gouws
Cover of the book Susanna M Lingua se gunstelinge by Zoë Gouws
Cover of the book Dreaming of Light by Zoë Gouws
Cover of the book Hartstog in Malawi by Zoë Gouws
Cover of the book Een nag in Vegas by Zoë Gouws
Cover of the book Wat Seuns moet weet by Zoë Gouws
Cover of the book En die klippe sal uitroep by Zoë Gouws
Cover of the book Tot die dood ons skei by Zoë Gouws
Cover of the book The Arrogance of Power by Zoë Gouws
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy