Susanna M Lingua se gunstelinge

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Susanna M Lingua se gunstelinge by Susanna M. Lingua, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susanna M. Lingua ISBN: 9780624054764
Publisher: Tafelberg Publication: April 20, 2012
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Susanna M. Lingua
ISBN: 9780624054764
Publisher: Tafelberg
Publication: April 20, 2012
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Die goue vlinder: Ramiro de Gouveia, trotse miljoenêr-hertog, is vasbeslote om die wilde Janet Hartman te tem. Maar dié goue vlinder is allermins van plan om haar te laat vang en toespin in ’n kokon van adellike Portugese tradisies. Op die tropiese Mosambiekse paradys Espiño raak hartstog egter ’n vlam wat ’n vlinder se vlerkies kan skroei . . .Son op die horison: Kort ná haar aankoms op die eiland San Di Rago verloor die talentvolle musiekstudent Verena Kestell haar sig in ’n motorongeluk. Haar vriendin se ouers dring aan dat sy by hulle bly om aan te sterk, en haar pad kruis onvermydelik met dié van die hooghartige hertog Duarte di Rago, aan wie die eiland behoort. Hy is oortuig dat sy die vrou vir hom is, maar hoe kan sy haar gevoel vertrou as sy in die duister moet rondtas, en boonop nog steeds droom van die aantreklike donkerkopman wat sy net vlugtig gesien het onderweg na die eiland?Haar naam was Marina Neser: “Ons Portugese se liefde is net so fel en onblusbaar soos ons haat.” Aan Ricardo Mendoca se waarskuwing, reeds met hul eerste ontmoeting, steur Marina Neser haar min. Maar dit was voordat sy Ricardo se neef, die aantreklike marquês De Conna, ontmoet het – ’n streng aristokraat wat nog nooit die lokstem van die liefde gehoor het nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Veldiep by Susanna M. Lingua
Cover of the book Gang Town by Susanna M. Lingua
Cover of the book Son op die horison by Susanna M. Lingua
Cover of the book Vlam van verlange by Susanna M. Lingua
Cover of the book Roughing It by Susanna M. Lingua
Cover of the book Lang pad na liefde by Susanna M. Lingua
Cover of the book Paspoort na gevaar by Susanna M. Lingua
Cover of the book Anderkant uit by Susanna M. Lingua
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Susanna M. Lingua
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 8 by Susanna M. Lingua
Cover of the book Kruispad by Susanna M. Lingua
Cover of the book Meerminliefde by Susanna M. Lingua
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 9 by Susanna M. Lingua
Cover of the book Anton Rupert: 'n lewensverhaal by Susanna M. Lingua
Cover of the book Fluisterliefde by Susanna M. Lingua
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy