Tydlose liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Tydlose liefde by Elsa Winckler, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780624067085
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2014
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780624067085
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2014
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Kalinda het uit Toronto gekom om navorsing te doen oor Kanadese soldate in die Anglo-Boereoorlog. Sy’s twee jaar terug van Neil geskei en het Suid-Afrika agtergelaat vir ’n nuwe lewe, maar noudat sy terug is in die land, onthou sy opnuut sy dreigende laaste woorde aan haar . . . Maar vir eers het sy ander probleme. Soos die spook, jou wrintiewaar ’n regte-egte spook, wat in haar kar geklim het op pad na Paardeberg − én haar kantsakdoekie op die sitplek agtergelaat het. En dan, op die plaas aangekom, het sy te kampe met die wildewragtag van ’n Zach, rekenaarspeletjie-ontwerper en opstandige asmalyer, met sy onversadigbare drang na werklik ekstreme sportsoorte − en die onverklaarbare drif wat dadelik tussen hulle posvat. Terwyl Kalinda die geskiedenis en haar spook se spore volg, kry sake tussen haar en Zach alte vinnig koers – maar sy hoor mos van sy arrogante drie-date-reël, en sy weet haar hart het dít allermins nodig. Boonop is Neil tóg nie iets van die verlede nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Jannie Mouton: And then they fired me by Elsa Winckler
Cover of the book Lokstem van die liefde by Elsa Winckler
Cover of the book Satyn Omnibus 2 by Elsa Winckler
Cover of the book Somer van betowering by Elsa Winckler
Cover of the book Anderkant Pontenilo by Elsa Winckler
Cover of the book Ena Murray Omnibus 29 by Elsa Winckler
Cover of the book My redder, my beminde by Elsa Winckler
Cover of the book Fluisterliefde by Elsa Winckler
Cover of the book Dokter sonder grense by Elsa Winckler
Cover of the book Secret Revolution by Elsa Winckler
Cover of the book South African cookbook for allergies and food intolerance by Elsa Winckler
Cover of the book Stralerjakkers by Elsa Winckler
Cover of the book Die man met die geel oë by Elsa Winckler
Cover of the book Anderkant uit by Elsa Winckler
Cover of the book Dubbelspel by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy