Satyn Omnibus 2

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Satyn Omnibus 2 by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez ISBN: 9780624051718
Publisher: Tafelberg Publication: December 6, 2012
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
ISBN: 9780624051718
Publisher: Tafelberg
Publication: December 6, 2012
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

"In Helena Hugo se Soete verleiding koop Sharise ’n teekamer net buite Worcester. Een van die besoekers daar is haar jeugliefde Jacques, pas terug van oorsee, Sharise is egter seker daarvan dat hy nie meer in haar belangstel nie – sy was immers intussen getroud, en hy is in ’n verhouding met die model-mooi Suzette. In Ettie Bierman se Die paradysman keer Tinka ná drie jaar in Parys terug na Pretoria. Haar seepbel het gebars en boonop het sy, net voor sy weg is, die held van haar drome – haar paradysman – se hart gebreek. Die hart praat ’n taal wat ’n vrou nie altyd verstaan nie . . . En in Anita du Preez se Dokter Dierbaar vind Victoria se eerste ontmoeting met die aantreklike plastiese sjirurg Paul Venter plaas toe sy hom vra of hy iets aan haar Barbra Streisand-neus kan doen. Dié ontmoeting verloop rampspoedig; boonop stamp sy kort daarna sy Lamborghini. Die man is baie aantreklik, maar daar was – en is dalk steeds – hope vroue in sy lewe, veral as ’n mens die koerante en tydskrifte se skinderrubrieke moet glo . . ."

More books from Tafelberg

Cover of the book Skynglans van die maan by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book South African Law by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Haar naam was Marina Neser by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Ena Murray Keur 16 by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 13 by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book The Orange Earth by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Die Poort 1: Bewakers by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book As by Fire by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Wat Meisies moet weet by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Liefste Koos by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Blinde liefde by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Fluisterliefde by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Hartklop Omnibus 2 by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Met die oog op liefde by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 3 by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy