Blinde liefde

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Blinde liefde by Elsa Hamersma, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Hamersma ISBN: 9780624063711
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2013
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Hamersma
ISBN: 9780624063711
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2013
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Karla bedank haar werk by ’n trattoria op Stellenbosch om as sjef en bemarker op ’n gasteplaas naby Malmesbury te gaan werk. Eers nadat sy op die plaas aangekom het, hoor sy dat daar kort tevore ’n moord gepleeg is en dat die uiters aantreklike nuwe eienaar, Hugo Joubert, die hoofverdagte is. Nogtans is sy dadelik baie sterk aangetrokke tot hom. Tot haar skok is daar ook groot finansiële probleme op die plaas en Karla moet bitter hard werk om van die gastehuis ’n sukses te maak. Intussen word haar innerlike woelinge daagliks meer. Is Hugo sy broer se moordenaar? Wat behels die eienaardige verhouding tussen hom en die beeldskone Natalie van die buurplaas? En kan Karla regtig daarop reken dat daar nie ná al die jare ook in Londen, waar hy eintlik bly, ’n meisie op Hugo wag nie? Die moord, die spoke in die gastehuis, haar eksman en Natalie maak Karla se lewe daagliks ál moeiliker. Dit is asof haar lyf een taal praat en haar verstand ’n ander. Is dit dalk ’n geval van blinde liefde?

More books from Tafelberg

Cover of the book Sonneblomstraat 7 by Elsa Hamersma
Cover of the book Back to Villa Park by Elsa Hamersma
Cover of the book Tydlose liefde by Elsa Hamersma
Cover of the book Geheime liefde by Elsa Hamersma
Cover of the book Letitia en die lektor by Elsa Hamersma
Cover of the book The Long Way Home by Elsa Hamersma
Cover of the book Tik by Elsa Hamersma
Cover of the book Queen of the Free State by Elsa Hamersma
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 8 by Elsa Hamersma
Cover of the book Altyd die verkeerde man by Elsa Hamersma
Cover of the book Slavin van La Liberté by Elsa Hamersma
Cover of the book Lelie van die laagte by Elsa Hamersma
Cover of the book Postmortem by Elsa Hamersma
Cover of the book Wanneer 'n droom waar word by Elsa Hamersma
Cover of the book Onverwags myne by Elsa Hamersma
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy