Dis koue kos, skat

Fiction & Literature
Cover of the book Dis koue kos, skat by Marita Van der Vyver, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marita Van der Vyver ISBN: 9780624079774
Publisher: Tafelberg Publication: June 17, 2016
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Marita Van der Vyver
ISBN: 9780624079774
Publisher: Tafelberg
Publication: June 17, 2016
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Clara Brand skreeu om wraak. Haar man het haar en hul drie kinders vir een van haar vriendinne gelos. En boonop vir iemand wat nie eens ’n eier kan kook nie! Clara stort haar woede, haar wraakgevoelens, haar behoefte aan begrip en ondersteuning uit in briewe. Sy skryf aan haar ontroue man, aan haar suster en aan vriendinne. So ontstaan ’n aangrypende dog ook humoristiese beeld van ’n groeiproses, van die aanvanklike woede tot by aanvaarding, van die koestering van wraak tot die uiteindelike gewaarwording dat sy van haar eks-man verlos is. In korrespondensie wat oor ’n dekade geskryf is, ontvou die verhaal van ’n vrou wat dit regkry om met haar lewe aan te gaan, terwyl daar ’n wond in die siel is wat net besweer kan word deur tyd en die insig wat jy in jouself kry. Dis koue kos, skat is ’n vreeslose, soms skreeusnaakse ontboeseming; dit is slim, genuanseerd en gesofistikeerd. Dit skitter én ontplof, skok én verkwik, soos net die vurigste verhoudings kan.

More books from Tafelberg

Cover of the book Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe) by Marita Van der Vyver
Cover of the book Junior in Saal 7 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Marita Van der Vyver
Cover of the book Hermien en die hartedief by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ena Murray Omnibus 33 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Die seewind se lied by Marita Van der Vyver
Cover of the book Die dinge van ’n kind by Marita Van der Vyver
Cover of the book Letitia en die lektor by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ena Murray Keur 13 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Melodie Omnibus 1 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Early One Sunday Morning I Decided to Step out and Find South Africa by Marita Van der Vyver
Cover of the book Back to Villa Park by Marita Van der Vyver
Cover of the book Yskoue, vuurwarm liefde by Marita Van der Vyver
Cover of the book Liefste Koos by Marita Van der Vyver
Cover of the book Daar kom 'n tyd by Marita Van der Vyver
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy