Yskoue, vuurwarm liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Yskoue, vuurwarm liefde by Madeleine Malherbe, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Madeleine Malherbe ISBN: 9780624051763
Publisher: Tafelberg Publication: April 1, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Madeleine Malherbe
ISBN: 9780624051763
Publisher: Tafelberg
Publication: April 1, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Sandra Botes vertrek as skeepsdokter op ’n vakansieskip na Antarktika om weg te kom van die onwelkome aandag van Max. Op die skip ontmoet sy vir Brandon, die ekspedisieleier, en vinnig ontwikkel daar ’n besonderse vriendskap tussen hulle. Brandon wil hul verhouding na ’n volgende vlak neem, maar Sandra is effe onseker. En dan ontmoet sy vir Konrad wanneer die Malan-gesin aan boord stap. Saam met die Malans sal sy ’n sak sout opeet. Maar beteken dit dat Konrad ook so voel? Is hulle s’n net ’n vakansieromanse in ’n wonderskone omgewing of is daar iets blywends tussen haar en Konrad Malan? En wat dan van haar bewondering vir Brandon?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Sandra Botes vertrek as skeepsdokter op ’n vakansieskip na Antarktika om weg te kom van die onwelkome aandag van Max. Op die skip ontmoet sy vir Brandon, die ekspedisieleier, en vinnig ontwikkel daar ’n besonderse vriendskap tussen hulle. Brandon wil hul verhouding na ’n volgende vlak neem, maar Sandra is effe onseker. En dan ontmoet sy vir Konrad wanneer die Malan-gesin aan boord stap. Saam met die Malans sal sy ’n sak sout opeet. Maar beteken dit dat Konrad ook so voel? Is hulle s’n net ’n vakansieromanse in ’n wonderskone omgewing of is daar iets blywends tussen haar en Konrad Malan? En wat dan van haar bewondering vir Brandon?

More books from Tafelberg

Cover of the book Susanna M Lingua-keur 13 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Dokter Julene by Madeleine Malherbe
Cover of the book Letitia en die lektor by Madeleine Malherbe
Cover of the book Vuur van verlange by Madeleine Malherbe
Cover of the book Soete verleiding by Madeleine Malherbe
Cover of the book Middernagmusiek by Madeleine Malherbe
Cover of the book Toxic mix by Madeleine Malherbe
Cover of the book Bruid uit die koue by Madeleine Malherbe
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 2 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Ettie Bierman Keur 10 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Skitternag vir dokter Vasti by Madeleine Malherbe
Cover of the book Soekers na die son by Madeleine Malherbe
Cover of the book Ena Murray Keur 14 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Wag-'n-bietjiebos van die liefde by Madeleine Malherbe
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 11 by Madeleine Malherbe
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy