Elza Rademeyer Omnibus 7

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 7 by Elza Rademeyer, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elza Rademeyer ISBN: 9780624068228
Publisher: Tafelberg Publication: June 30, 2014
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Elza Rademeyer
ISBN: 9780624068228
Publisher: Tafelberg
Publication: June 30, 2014
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

In Storms van die liefde ontvou ’n liefdesverhaal by Mosselbaai se groot olieboorprojek. Die tergende vraag ontstaan: waar sal Esbeth geluk vind – by Richard, haar vermiste man; by die charismatiese, ryk Gustav; of by De Wet, die verliefde diamantsmokkelaar? In Die seewind se lied besluit Elmien Maritz sy gaan Hartenbos toe. Nie om vakansie te hou nie, maar om die duistere verlede van Schalk Schoeman, die man met wie haar ma kort tevore halsoorkop getroud is, te ondersoek. Sy is nie voorbereid op wat volg nie ¬– ’n ongewone vakansieromanse, propvol spanning, liefdesintrige en humor. En in Spoelklippies in stormwater weet Karlientjie Strauss nie dié kant toe of daai kant toe nie. Sy staan op trou met Willem Potgieter, die nuwe eienaar van hul buurplaas, maar dan verskyn Hugo Burger, haar tante se deksels aantreklike stiefseun, op die toneel . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Behind Palace Walls by Elza Rademeyer
Cover of the book Beminde vreemdeling by Elza Rademeyer
Cover of the book Tafelberg Short: The ANC's Battle of Mangaung by Elza Rademeyer
Cover of the book Risk & reward by Elza Rademeyer
Cover of the book Daar kom 'n tyd by Elza Rademeyer
Cover of the book Ena Murray Keur 14 by Elza Rademeyer
Cover of the book Tafelberg Short: The Politics of Pregnancy by Elza Rademeyer
Cover of the book Hoe kwesbaar die hart by Elza Rademeyer
Cover of the book Emma se eerste keuse by Elza Rademeyer
Cover of the book Tuiskoms by Elza Rademeyer
Cover of the book Ena Murray Keur 15 by Elza Rademeyer
Cover of the book Wanneer die nuwe dag breek by Elza Rademeyer
Cover of the book Ena Murray Omnibus 25 by Elza Rademeyer
Cover of the book Haar beste bruidegom by Elza Rademeyer
Cover of the book Paspoort na gevaar by Elza Rademeyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy