Haar beste bruidegom

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Haar beste bruidegom by Dirna Ackermann, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirna Ackermann ISBN: 9780624064992
Publisher: Tafelberg Publication: December 12, 2013
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Dirna Ackermann
ISBN: 9780624064992
Publisher: Tafelberg
Publication: December 12, 2013
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Annemé het voor De Wet se oë grootgeword. Eens was sy bloot die skattige nuwe buurdogtertjie, veel jonger as hy, maar met die jare het sy gevoelens vir haar verdiep. Nou is Annemé ’n volwasse vrou . . . ’n Volwasse vrou wat wil trou. Haar eie huislike omstandighede – met dikwels afwesige, koel ouers en sonder broers of susters – was nie wat sy as kind wou hê nie, en sy’s nou meer as gereed om haar eie gesin te begin. Tot dusver het sy self maar vrot gekies onder die manne, en wie beter om vir haar ’n gawe bruidegom te vind as haar ou-ou vriend, haar amper-ouboet, De Wet? Onder sy pelle moet daar mos ’n goeie kandidaat wees, en Annemé weet presies watter een sy eerste op die proef wil stel. Wanneer De Wet besef dat Annemé ernstig is, moet hy alles uithaal om te keer. Hy’t al foute gemaak, en Annemé ook – daar is mislukte verlowings en egskeidings in hul onderskeie verledes – maar as sy darem met dáárdie vent deurmekaar moet raak, sal dit haar grootste fout nóg wees. Nee, De Wet kan dink aan ’n beter bruidegom vir Annemé…

More books from Tafelberg

Cover of the book Lydia en die loodgieter by Dirna Ackermann
Cover of the book Liefde deur ’n lens by Dirna Ackermann
Cover of the book Somer van betowering by Dirna Ackermann
Cover of the book Iemand soos jy by Dirna Ackermann
Cover of the book Tafelberg Short: The Zuma Moment by Dirna Ackermann
Cover of the book Adrenalien by Dirna Ackermann
Cover of the book Toorbos by Dirna Ackermann
Cover of the book Willem Poprok by Dirna Ackermann
Cover of the book Blou Maandag by Dirna Ackermann
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 8 by Dirna Ackermann
Cover of the book Bruid uit die koue by Dirna Ackermann
Cover of the book The Long Way Home by Dirna Ackermann
Cover of the book The Adventures of Anna Atom by Dirna Ackermann
Cover of the book Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien by Dirna Ackermann
Cover of the book Die kluisenaar van Abendruhe by Dirna Ackermann
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy