Adrenalien

Die waarheid

Mystery & Suspense, Thrillers, Fiction & Literature
Cover of the book Adrenalien by Leon Van Nierop, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Leon Van Nierop ISBN: 9780624073048
Publisher: Tafelberg Publication: July 6, 2015
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Leon Van Nierop
ISBN: 9780624073048
Publisher: Tafelberg
Publication: July 6, 2015
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Angs en adrenalien het die demone in Gustaf Prinsloo se onderbewussyn gevoed, hom laat skryf. Toe droog dit op en hy begin aan onttrekkingsimptome ly. ’n Kans om sy roman as rolprent te verwerk dwing hom tot afsondering in ’n huis in ’n godverlate deel van die Bosveld, met net sy verbeelding en ’n mooi rolprent-vervaardiger as geselskap. Hy raak bewus van ’n “derde dimensie”. Nou is die heerlike, verslawende angs terug en kan hy weer skryf. Dan kom hy agter dat die draaiboek ’n nuwe drif in hom laat opkook. Wanneer sy voormalige vrou egter onverwags opdaag, dwing sy die werklikheid in gruwelike en onvervalste gedaante aan hom op. En maak sy ’n nuwe monster wakker . . . Twintig jaar ná die verskyning van Adrenalien besoek Leon van Nierop dié roman opnuut . . . en kom Die Waarheid eindelik aan die lig. Want Gustaf besef dat hy sy eie verhaal nooit behoorlik verstaan het nie – en bowenal dat hy nie alléén kan skryf nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 7 by Leon Van Nierop
Cover of the book Brand Pretorius - In the Driving Seat by Leon Van Nierop
Cover of the book Plekkie in die son by Leon Van Nierop
Cover of the book Son op die horison by Leon Van Nierop
Cover of the book Bitter bloeisels by Leon Van Nierop
Cover of the book Dwaalpoort by Leon Van Nierop
Cover of the book 'n Man vir môre by Leon Van Nierop
Cover of the book Ena Murray Keur 11 by Leon Van Nierop
Cover of the book Ena Murray Omnibus 32 by Leon Van Nierop
Cover of the book Duwweltjiepad by Leon Van Nierop
Cover of the book Margot en die meerman by Leon Van Nierop
Cover of the book Te jonk vir liefde by Leon Van Nierop
Cover of the book Die dinge van ’n kind by Leon Van Nierop
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 5 by Leon Van Nierop
Cover of the book Maryna se liefdeslied by Leon Van Nierop
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy