Elf dae in Parys

Kids, Fiction, Fantasy and Magic, Teen, Fiction - YA, Fantasy
Cover of the book Elf dae in Parys by Elizabeth Wasserman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth Wasserman ISBN: 9780624077459
Publisher: Tafelberg Publication: August 8, 2016
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Elizabeth Wasserman
ISBN: 9780624077459
Publisher: Tafelberg
Publication: August 8, 2016
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

“Kyk!” sê Luc. “Dis wat ek vir jou wou wys. Sy word genoem ‘Die Gevleuelde Oorwinning van Samothrace’, en vir my is sy die tweede mooiste meisie in die Louvre.” Emma bloos toe hy tergend na haar kyk. Die Franse verstaan sowaar die kuns van flirt! dink sy. Dalk word dit nog hier as skoolvak aangebied. Emma is nie veel lus vir die Franse kursus in Parys nie – haar ouma se geskenk vir haar sestiende verjaarsdag. Maar die Stad van Lig betower haar gou, en met Luc as haar gids kry Parys se bekende bakens vir haar nuwe betekenis. Luc is toevallig daar wanneer vreemde goed begin gebeur: sy word amper toegesluit in die Musée d’Orsay, by die Eiffeltoring val ’n bedelaar haar lastig . . . en wie is die onvergeetlik mooi Oosterse meisie met die viool, wat maar net nie uit Emma en Luc se pad kan bly nie? Fantasie, liefde, avontuur – in Parys is dit moontlik om dit alles oor ’n tydperk van elf dae te ervaar.

More books from Tafelberg

Cover of the book Tafelberg Short: The Politics of Pregnancy by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Blou Maandag by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Waar die Suiderkruis hang by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Ramaphosa's Turn by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Bloeisels in die wind by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Speurhond Willem in New York by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Liefde in laslap by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Te eenders, te anders by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Anderkant uit by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Oase van geluk by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Best of Eating for Sustained Energy by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 15 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Somer van betowering by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Vuur van verlange by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Rabbedoe se temmer by Elizabeth Wasserman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy