Bloeisels in die wind

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Bloeisels in die wind by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624058922
Publisher: Tafelberg Publication: April 1, 2012
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624058922
Publisher: Tafelberg
Publication: April 1, 2012
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

“Ek hou hiervan – ’n seenimfie in my arms, wat die golwe vir my uitgespoel het. En nou is jy myne . . . ek wonder wat ek met jou gaan doen?” Sonja Retief kyk in die groot, donker man se gesig en sy wonder weer eens watter kleur sy oë is, want hulle word steeds versluier deur sy digte wimpers. Sy kan nog die kolkende water van die branders op haar voel, die soutwater in haar mond proe, en histerie wil-wil haar weer oorval. Maar die hitte van sy liggaam teen hare bring ’n skielike warmte in haar, stuur ’n rilling van opgewondenheid deur haar hele wese. Arno Landman . . . dis wat haar ouma Hannah hom genoem het, maar hoe ken sy hom? “Arno Landman, van die plaas Erfdeel?” het haar ouma gevra en vir die eerste keer in haar hele lewe het Sonja haar ouma sprakeloos gesien. Hoekom het die jongman só ’n uitwerking op haar ouma gehad, en vanwaar ken sy hom? Hierdie vrae sou nog baie keer deur Sonja se gedagtes warrel voordat sy eindelik die antwoorde daarop sou kry. En sy sou leer dat dit nie net jong mense is wat gekasty word deur die pyn van die liefde nie. Dat ouderdom nie noodwendig ’n skans om ’n mens bou wat jou vrywaar van die pyn wat so lank, lank gelede in jou binneste gebore is, maar wat jy nooit werklik vergeet het nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book ʼn Huis vir my hart by Schalkie van Wyk
Cover of the book Êrens is daar liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Vlerkdans (skooluitgawe) by Schalkie van Wyk
Cover of the book Marlene en die macho man by Schalkie van Wyk
Cover of the book Tweede kans op liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Victoriavalle van liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 7 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Reënboog van koraal by Schalkie van Wyk
Cover of the book Finish & Klaar by Schalkie van Wyk
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Schalkie van Wyk
Cover of the book My Kubaan by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die einde van die reënboog by Schalkie van Wyk
Cover of the book Fransi en die filmster by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ontmoet my in Patong by Schalkie van Wyk
Cover of the book Monday evening, Thursday afternoon by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy