Heler van skade

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Heler van skade by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624051930
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624051930
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Lucinda O’Neill het destyds in die weeshuis al geweet sy wil pediater word. Toe sy ’n pos by die Wynland Kliniek vir Aansteeklike Siektes aangebied word, bring dit ’n algehele ommekeer in haar lewe mee – en nie slegs op professionele gebied nie. Want hier ontmoet sy vir Werner Huber, ’n siviele ingenieur, wie se seun tydens ‘n werkskontrak in Afrika ’n tropiese siekte opdoen het. Wanneer hy die seuntjie na die kliniek bring, maak dit ’n groter impak op Lucinda se lewe as wat sy ooit kon voorsien het. En intussen maak die resiesjaer Edwin van Reenen, wat haar ken sedert hulle kinderdae in die weeshuis, aanspraak op haar vriendskap en liefde. Lucinda het haar nog altyd van liefdesverbintenisse weerhou; haar werk was haar erns. Maar in Wynland kliniek word sy verplig om keuses te maak – en meteens lyk haar pad vorentoe baie gekompliseerd.

More books from Tafelberg

Cover of the book Êrens is daar liefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Wanneer die skadu's wyk by Malene Breytenbach
Cover of the book Altyd die verkeerde man by Malene Breytenbach
Cover of the book Trousseaukis by Malene Breytenbach
Cover of the book Signed, Hopelessly in Love by Malene Breytenbach
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Malene Breytenbach
Cover of the book Dreaming of Light by Malene Breytenbach
Cover of the book Swemlesse vir ’n meermin by Malene Breytenbach
Cover of the book My redder, my beminde by Malene Breytenbach
Cover of the book Kruispad by Malene Breytenbach
Cover of the book Forget-me-not-Blues by Malene Breytenbach
Cover of the book Junior in Saal 7 by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Keur 14 by Malene Breytenbach
Cover of the book ʼn Huis vir my hart by Malene Breytenbach
Cover of the book Satyn Omnibus 1 by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy