Anderkant uit

Stories oor trauma & hoop

Biography & Memoir
Cover of the book Anderkant uit by Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck ISBN: 9780624073406
Publisher: Tafelberg Publication: February 15, 2016
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck
ISBN: 9780624073406
Publisher: Tafelberg
Publication: February 15, 2016
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

In Hanlie Retief se gereelde onderhoude in Rapport oorreed sy doodgewone én beroemde mense om hulle harte behoorlik oop te maak en hul geheime met lesers te deel. Anderkant uit is 'n versameling van onderhoude met dié mense wat trauma en teenspoed beleef het - van verslawing, misdaad en siekte tot verlies - en daarin geslaag het om weer op te staan. Die onderhoude word opgevolg deur 'n kort bespreking oor die impak van trauma op dié mense se lewens deur die sielkundige Louis Awerbuck en Lise Swart, aanbieders van die radioprogram Wie is ek? Op RSG. Ons kan nie kies wat met ons gebeur nie, maar - soos hierdie aangrypende onderhoude wonderlik illustreer - kan ons wel kies hoe ons reageer op die onverwagte wat na ons kant toe kom.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

In Hanlie Retief se gereelde onderhoude in Rapport oorreed sy doodgewone én beroemde mense om hulle harte behoorlik oop te maak en hul geheime met lesers te deel. Anderkant uit is 'n versameling van onderhoude met dié mense wat trauma en teenspoed beleef het - van verslawing, misdaad en siekte tot verlies - en daarin geslaag het om weer op te staan. Die onderhoude word opgevolg deur 'n kort bespreking oor die impak van trauma op dié mense se lewens deur die sielkundige Louis Awerbuck en Lise Swart, aanbieders van die radioprogram Wie is ek? Op RSG. Ons kan nie kies wat met ons gebeur nie, maar - soos hierdie aangrypende onderhoude wonderlik illustreer - kan ons wel kies hoe ons reageer op die onverwagte wat na ons kant toe kom.

More books from Tafelberg

Cover of the book Liefde in fokus by Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 4 by Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck
Cover of the book Vuur van verlange by Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck
Cover of the book Brand Pretorius - In the Driving Seat by Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck
Cover of the book When Zuma Goes by Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck
Cover of the book Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe) by Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck
Cover of the book Man van lig en skadu by Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck
Cover of the book Duwweltjiepad by Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck
Cover of the book Soete verleiding by Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck
Cover of the book The Fox Trilogy by Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck
Cover of the book Ena Murray Omnibus 24 by Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck
Cover of the book Huberta's Journey by Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck
Cover of the book Wanneer passie blom by Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck
Cover of the book Katrientjie by Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck
Cover of the book Hard soos kameeldoringhout by Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy