Te eenders, te anders

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Te eenders, te anders by Elsa Winckler, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780624057673
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2013
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780624057673
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2013
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Aileen het lank rondgeval tussen beroepe en oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosch en sy weet wat sy wil hê: haar eie pâtisserie wat Stellenbossers sal wys hoe fyngebak nou eintlik lyk. Sy’t reeds die perfekte perseel gevind, ook. Maar . . . die eienaar van die gebou is absoluut, heeltemal onmoontlik! Allen Muir is alles wat Aileen verfoei: eiewys, humeurig, vinnig om kwaad te word – inderdaad ’n rooikop, nes sy self, maar sowaar, sý ken darem maniere! Wanneer sy saam met ’n vriendin ’n lesing oor persoonlikheidstipes bywoon, weet sy dit vir seker: Sy en Allen sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie. En tog . . . Sy’s al baie gesoen, onder meer deur ’n Fransman, en niemand se soene is naastenby so opwindend soos wanneer Allen selfs net naby haar kom nie . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Aileen het lank rondgeval tussen beroepe en oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosch en sy weet wat sy wil hê: haar eie pâtisserie wat Stellenbossers sal wys hoe fyngebak nou eintlik lyk. Sy’t reeds die perfekte perseel gevind, ook. Maar . . . die eienaar van die gebou is absoluut, heeltemal onmoontlik! Allen Muir is alles wat Aileen verfoei: eiewys, humeurig, vinnig om kwaad te word – inderdaad ’n rooikop, nes sy self, maar sowaar, sý ken darem maniere! Wanneer sy saam met ’n vriendin ’n lesing oor persoonlikheidstipes bywoon, weet sy dit vir seker: Sy en Allen sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie. En tog . . . Sy’s al baie gesoen, onder meer deur ’n Fransman, en niemand se soene is naastenby so opwindend soos wanneer Allen selfs net naby haar kom nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 1 by Elsa Winckler
Cover of the book Droomman aan boord by Elsa Winckler
Cover of the book Reise van Isobelle by Elsa Winckler
Cover of the book Grenslose liefde by Elsa Winckler
Cover of the book 'n Sluier vir Shahira by Elsa Winckler
Cover of the book Huise van klei by Elsa Winckler
Cover of the book Op die spoor van by Elsa Winckler
Cover of the book Van sorg na liefde by Elsa Winckler
Cover of the book Broad-Based BEE by Elsa Winckler
Cover of the book Die hart se tweede lente by Elsa Winckler
Cover of the book Fiela se kind by Elsa Winckler
Cover of the book Stiletto (English) by Elsa Winckler
Cover of the book Satyn Omnibus 2 by Elsa Winckler
Cover of the book Eating for Sustained Energy 4 by Elsa Winckler
Cover of the book Dreaming of Light by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy