’n Ander vrou se rok

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book ’n Ander vrou se rok by Kristel Loots, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kristel Loots ISBN: 9780624074717
Publisher: Tafelberg Publication: November 3, 2015
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Kristel Loots
ISBN: 9780624074717
Publisher: Tafelberg
Publication: November 3, 2015
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Zia is nie ’n natuurlike blondine nie, maar sy doen haar bes om funky te wees. Sy dra way-out tweedehandse ontwerpersklere wat sy by liefdadigheidswinkels koop. Dis net dat ’n ander vrou se rok nie aldag so lekker aan haar lyf of in haar lewe pas nie. Want Zia bars uit haar nate op meer as een manier. Sy is nou eenmaal nie haar perfekte niggie nie, al hét sy ook ’n kêrel. Met ’n poegie. Karel is haar kêrel. Maar net op mooiweersdae. Toe Zia se onderwysloopbaan met ’n hengse knal in haar gesig ontplof, hou Karel hom skaars. Want hy wil eintlik ’n ordentlike vrou hê, een wat nie skandes maak nie. Ouma Betta wil ook van haar ’n goeie Afrikanervrou maak sodat sy tog net nie soos haar ma sal uitdraai nie. Maar Zia maak ’n nasionale sport van elke faux pas in die boek. Zia sou nooit kon raai hoe kreatief haar lewe nog sou word toe sy die dag by Creative Creatures se glasdeur instap nie. Of dat ’n man wat soos ’n winkelpop lyk haar hart op hol sou kry nie. Sy weet Jack de Villiers kies sy meisies om by sy dasse te pas, maar sy kan hul chemistry nie ontken nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Klimtol by Kristel Loots
Cover of the book Ettie Bierman Keur 5 by Kristel Loots
Cover of the book Ena Murray Omnibus 30 by Kristel Loots
Cover of the book Rooikop te koop by Kristel Loots
Cover of the book Ena Murray Omnibus 19 by Kristel Loots
Cover of the book Ena Murray Omnibus 27 by Kristel Loots
Cover of the book Rebecca by Kristel Loots
Cover of the book Die geheim van Hercule Cordier by Kristel Loots
Cover of the book Reënboog in die sand by Kristel Loots
Cover of the book Anderkant die volmaan by Kristel Loots
Cover of the book The Orange Earth by Kristel Loots
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Kristel Loots
Cover of the book Oliver Strange and the journey to the swamps (school edition) by Kristel Loots
Cover of the book Ena Murray Omnibus 37 by Kristel Loots
Cover of the book Bella se skaduwee by Kristel Loots
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy