Die landheer van Koningshof

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Die landheer van Koningshof by Schalkie Van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie Van Wyk ISBN: 9780624080879
Publisher: Tafelberg Publication: March 6, 2017
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie Van Wyk
ISBN: 9780624080879
Publisher: Tafelberg
Publication: March 6, 2017
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Erika Strauss het klaar studeer en wil begin om sielkunde te praktiseer, maar skielik is haar eie psige vir haar ’n raaisel. Dis die aantreklike donkerkopman wat sy in die bure se tuin aangetref het wat haar kop so deurmekaarkrap. Wat sou haar besiel het om die wildvreemde man te soen en dit boonop te geniet? Hy was geklee in ’n oorpak en het beweer hy is ’n tuinier en sy naam is Moos, maar sy weet sommer dit is nie waar nie. Wie is hy? En waarheen het hy verdwyn? Sy verbeel haar nou selfs dat sy hom, geklee in ’n aandpak, in ’n deftige restaurant gewaar het . . . Sy moet haar regruk, want ’n ou vriend het haar hulp nodig om sy vrou se irrasionele vrese te help besweer. Maar Erika weet sy sal ook met haar eie emosionele bagasie moet vrede maak as daar enigsins vir haar ’n kans op liefde is . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Erika Strauss het klaar studeer en wil begin om sielkunde te praktiseer, maar skielik is haar eie psige vir haar ’n raaisel. Dis die aantreklike donkerkopman wat sy in die bure se tuin aangetref het wat haar kop so deurmekaarkrap. Wat sou haar besiel het om die wildvreemde man te soen en dit boonop te geniet? Hy was geklee in ’n oorpak en het beweer hy is ’n tuinier en sy naam is Moos, maar sy weet sommer dit is nie waar nie. Wie is hy? En waarheen het hy verdwyn? Sy verbeel haar nou selfs dat sy hom, geklee in ’n aandpak, in ’n deftige restaurant gewaar het . . . Sy moet haar regruk, want ’n ou vriend het haar hulp nodig om sy vrou se irrasionele vrese te help besweer. Maar Erika weet sy sal ook met haar eie emosionele bagasie moet vrede maak as daar enigsins vir haar ’n kans op liefde is . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Satyn Omnibus 8 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Superpower or Neocolonialist? by Schalkie Van Wyk
Cover of the book As by Fire by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Lelie van die laagte by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Monday evening, Thursday afternoon by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Sondag van die silwersee by Schalkie Van Wyk
Cover of the book 'n Juffrou vir Skurwekop by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Klopdans van die liefde by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Moerbeibos by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Weekend Trails in the Western Cape by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ontmoet my in Patong by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Die goue vlinder by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Liefde in fokus by Schalkie Van Wyk
Cover of the book 'n Reënboog vir Aralie by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 22 by Schalkie Van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy