Schalkie van Wyk Keur 14

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 14 by Schalkie Van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie Van Wyk ISBN: 9780624083535
Publisher: Tafelberg Publication: October 6, 2017
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie Van Wyk
ISBN: 9780624083535
Publisher: Tafelberg
Publication: October 6, 2017
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Beminde vreemdeling: Wiandri Rosseau is twee-en-twintig en pas gekwalifiseer as hospitaalsuster. Sy keer terug na haar geliefde plattelandse Huis Groeneweide, waar haar bejaarde tant Lerina en dié se geliefde huishoudster, tant Grietjie, haar gretig inwag. Nou kan sy haar tante versorg en die swierige huis van haar kleintyd geniet. Maar daar aangekom, ontdek Wiandri ’n vreemdeling bly ook nou op Groeneweide – die stroewe, dommerige nutsman Floors, van wie sy dadelik net mooi niks hou nie . . . maar tog ook só vreeslik baie! Wanneer Wiandri verder agterkom dat haar peetma, die matrone in die dorpshospitaal, uiters wantrouig staan teenoor Floors, is haar verlangde vakansie by die tannies glad nie meer ’n rustige tydjie nie. Waarom dink Christelle Floors is so gevaarlik? En wie ís hy nou eintlik? Ruiter van my drome: Zandri was sewe jaar lank weg van Wyedraai, waar sy as kind salige vakansies by haar grootoom op sy perdeplaas deurgebring het. Die dorpie gons nou behoorlik: Hier kom sy aangery in ’n gekrokte viertrekvoertuig, en ’n gesiene familie van die dorp het haar in Londen, waar sy die afgelope jare gebly het, aangetref met ’n kind . . . háár kind buite die eg, het sy kwansuis vir hulle gesê. Ou vriende kyk Zandri nou met afkeer aan en Ferdinand, haar tienerliefde, het baie verander. Maar dis niks, sy is lankal oor hom. En tog . . . waarom is haar lewe skynbaar verstrengel met syne? Kan sy hoop om mee te ding met die vrou uit sy verlede, die een wat volgens sy tant Ragie Ferdinand se hart gebreek het en hom vir ander vroue ruïneer het? En wat tog van die kind?

More books from Tafelberg

Cover of the book Time Bomb by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Sushi en sjampanje by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Môre lê ver by Schalkie Van Wyk
Cover of the book 'n Reënboog vir Aralie by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Bloudruk vir die liefde by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Brand Pretorius - In the Driving Seat by Schalkie Van Wyk
Cover of the book The Bird of Heaven by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Die seewind se lied by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Dogtective William in Space by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Vet feetjies vlieg nie by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 7 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Anna Atoom en die digitale draak by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Iemand soos jy by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Speurhond Willem en die diamantdiewe by Schalkie Van Wyk
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes by Schalkie Van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy