Anna Atoom en die digitale draak

Kids, Technology, Fiction, Science Fiction, Teen
Cover of the book Anna Atoom en die digitale draak by Elizabeth Wasserman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth Wasserman ISBN: 9780624054917
Publisher: Tafelberg Publication: July 20, 2012
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Elizabeth Wasserman
ISBN: 9780624054917
Publisher: Tafelberg
Publication: July 20, 2012
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Dis somervakansie en tyd vir Darius om op MonPetit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing vir die AardWag oor vulkaniese aktiwiteit. Maar iemand anders stel ook belang in die vulkane om die eiland, veral ’n spesifieke ondersese vulkaan bekend as die Duiwel se Skoorsteen. Dié vulkaanmonding vorm deel van van ’n fyn-uitgewerkte plan om die aarde van oorbevolking te bevry en so die natuurlike balans te herstel: Uranus Draak se finale aanslag. Wenner van die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur 2013. Hierdie reeks is ’n klomp dinge ineengerol: avontuur, wetenskapfiksie, natuurlewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en ’n sterk “groen” boodskap.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Dis somervakansie en tyd vir Darius om op MonPetit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing vir die AardWag oor vulkaniese aktiwiteit. Maar iemand anders stel ook belang in die vulkane om die eiland, veral ’n spesifieke ondersese vulkaan bekend as die Duiwel se Skoorsteen. Dié vulkaanmonding vorm deel van van ’n fyn-uitgewerkte plan om die aarde van oorbevolking te bevry en so die natuurlike balans te herstel: Uranus Draak se finale aanslag. Wenner van die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur 2013. Hierdie reeks is ’n klomp dinge ineengerol: avontuur, wetenskapfiksie, natuurlewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en ’n sterk “groen” boodskap.

More books from Tafelberg

Cover of the book The Rise & Demise of the Afrikaners by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Emma se eerste keuse by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Melodie Omnibus 3 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book ’n Vrou vir Herman by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 10 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Melodie Omnibus 1 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die Poort 2: Reisigers by Elizabeth Wasserman
Cover of the book There Should Have Been Five by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Swemlesse vir ’n meermin by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 6 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Trousseaukis by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Hartstog op Hartenbos by Elizabeth Wasserman
Cover of the book The Adventures of Anna Atom by Elizabeth Wasserman
Cover of the book 'n Bruid vir Graaf Debussy by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 12 by Elizabeth Wasserman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy