Van sorg na liefde

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Van sorg na liefde by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624080909
Publisher: Tafelberg Publication: April 6, 2017
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624080909
Publisher: Tafelberg
Publication: April 6, 2017
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Ná ’n liefdesteleurstelling wil Mia de Villiers vir ’n ruk uit Suid-Afrika wegkom en sy gaan werk as ’n versorger op die eiland van Jersey. Sy kom dadelik met haar werkgewer, die weduwee Sarah de Lisle, oor die weg, maar met haar seun, Jean de Lisle, sit sy vas. Uit die staanspoor is Jean laat om haar by die lughawe op te laai en hy gee te kenne dat Mia sy kosbare tyd as eienaar van ’n makelaarsmaatskappy mors. Boonop insinueer hy dat sy na die belastingparadys Jersey gekom het om vir haar ’n ryk man te vang. Mia vererg haar vir die arrogante vent met sy spoggerige Ferrari – hy moenie dink sy is soos sy trofeemeisies wat deur sy rykdom beïndruk word nie. Hy is nou wel die aantreklikste man wat sy al ooit teëgekom het, maar ná sy deur haar eks-verloofde verkul is, gaan sy beslis nie voor ’n rokjagter soos Jean swig nie. Al blyk dit ook gaandeweg dat dié alfaman ’n sorgsame, sagter kant het wat hy nie sommer vir enigeen wys nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Verworpe silwer by Malene Breytenbach
Cover of the book Persomi by Malene Breytenbach
Cover of the book Anderkant die volmaan by Malene Breytenbach
Cover of the book Goue horisonne by Malene Breytenbach
Cover of the book My redder, my beminde by Malene Breytenbach
Cover of the book Writing What We Like by Malene Breytenbach
Cover of the book Glimlag van die sekelmaan by Malene Breytenbach
Cover of the book Dokter Dierbaar by Malene Breytenbach
Cover of the book Dis koue kos, skat by Malene Breytenbach
Cover of the book A Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 by Malene Breytenbach
Cover of the book Met ander woorde by Malene Breytenbach
Cover of the book Wat Meisies moet weet by Malene Breytenbach
Cover of the book Die wet van die liefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Die despoot van Duiwelskloof by Malene Breytenbach
Cover of the book Willem Poprok by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy