Met ander woorde

Fiction & Literature
Cover of the book Met ander woorde by Wilna Adriaanse, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Wilna Adriaanse ISBN: 9780624067030
Publisher: Tafelberg Publication: March 15, 2014
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Wilna Adriaanse
ISBN: 9780624067030
Publisher: Tafelberg
Publication: March 15, 2014
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Toe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure onder ’n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie. Daar is ook geen logiese verklaring vir die drastiese persoonlikheidsverandering wat sy sedertdien ondergaan het nie, en ten einde raad word die hulp van ’n psigiater ingeroep. Ben Krige het ’n praktyk en kliniek op Stellenbosch, en wanneer Kristina oorkant hom plaasneem, is sy vir hom soos ’n labirint – vreemd en onbekend. Al wat hulle het, is woorde. Maar geleidelik breek woorde alle grense af, en uiteindelik bring die pad hulle by ’n bestemming uit – al lyk ’n bestemming soms anders as wat ’n mens jou dit voorgestel het . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Toe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure onder ’n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie. Daar is ook geen logiese verklaring vir die drastiese persoonlikheidsverandering wat sy sedertdien ondergaan het nie, en ten einde raad word die hulp van ’n psigiater ingeroep. Ben Krige het ’n praktyk en kliniek op Stellenbosch, en wanneer Kristina oorkant hom plaasneem, is sy vir hom soos ’n labirint – vreemd en onbekend. Al wat hulle het, is woorde. Maar geleidelik breek woorde alle grense af, en uiteindelik bring die pad hulle by ’n bestemming uit – al lyk ’n bestemming soms anders as wat ’n mens jou dit voorgestel het . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Keur 17 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Dreaming of Light by Wilna Adriaanse
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 1 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ettie Bierman Keur 7 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Geliefde banneling by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ultrasatyn 2 in 1 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Meisie in die reën by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Keur 12 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Veldiep by Wilna Adriaanse
Cover of the book Blou Maandag by Wilna Adriaanse
Cover of the book Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals by Wilna Adriaanse
Cover of the book Satyn Omnibus 7 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Reëls van die spel (Ultrasatyn) by Wilna Adriaanse
Cover of the book Plekkie in die son by Wilna Adriaanse
Cover of the book Hitler, Verwoerd, Mandela and me by Wilna Adriaanse
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy