Ultrasatyn 2 in 1

Romance, Erotica, Fiction & Literature
Cover of the book Ultrasatyn 2 in 1 by Elsa Winckler, Collette Berg, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler, Collette Berg ISBN: 9780624072195
Publisher: Tafelberg Publication: October 30, 2014
Imprint: Ultrasatyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler, Collette Berg
ISBN: 9780624072195
Publisher: Tafelberg
Publication: October 30, 2014
Imprint: Ultrasatyn
Language: Afrikaans

Sophie en Sophia was die wenverhaal in NB-Uitgewers se Ultrasatyn-wedstryd vir superstomende liefdesverhale wat die sensuele besing. Reëls van die spel was die naaswenner. Reëls van die spel: Twee jaar gelede was Lukas die onweerstaanbare dosent wat Leila se hart gebreek het. Sy was naïef en onervare genoeg om in sy bed te beland en die reëls van die spel tussen hulle verkeerd te verstaan. Vandag is sy ’n sterker, wyser vrou, en van Lukas het sy al amper vergeet, baie dankie. So iets sal nie weer met haar hart gebeur nie. Tot sy in haar nuwe werkplek instap en sien die meneer Strauss wat haar nuwe baas moet word, is inderwaarheid niemand anders nie as einste Lukas, die man wat haar hart onder sy hak vermorsel het. Sommer met die intrapslag al spat die vonke, en gou is Leila weer besig om ’n sensuele spel van lus en passie te speel – maar sal haar hart hierdie keer as oorwinnaar uit die stryd kan tree? Sophie en Sophia: Op sewe-en-twintig moet Sophie dit nou eenmaal erken: sy benodig sekslesse. Sy’t dan nog nooit die groot O gevoel nie, nog nie eens naastenby nie! Dan gebeur drie dinge byna tegelyk: Sophie kom in kontak met ’n skrywer van witwarm hygromans, raak lus om te begin blog soos in Julie & Julia, én trek in ’n nuwe woonstel in – langs haar broers se pel Derek. Ja, die een wat soos haar amper-ouboet is . . . Maar ook só glad nie! Sophie verbrand haar vingers met Derek, want van hartsake weet sy so min as van kosmaak, en mens kan van albei ’n liederlike brouspul maak. Derek weet veel meer van sensuele sake, en saam-saam beproef hulle allerlei resepte wat hy reeds vervolmaak het. Teen die muur . . . In ’n restaurant . . . In ’n bewegende motor . . . Sophie kan nie uitgeproe raak nie, maar haar seks-blog is ’n bestanddeel wat Derek nie verwag het nie, en die lewe dreig om Sophie alleen voor haar rekenaarskerm te laat . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Tweede kans op liefde by Elsa Winckler, Collette Berg
Cover of the book Dokter sonder grense by Elsa Winckler, Collette Berg
Cover of the book Tafelberg Short: Awakening the Lion by Elsa Winckler, Collette Berg
Cover of the book The Messiah's Dream Machine by Elsa Winckler, Collette Berg
Cover of the book Die despoot van Duiwelskloof by Elsa Winckler, Collette Berg
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 1 by Elsa Winckler, Collette Berg
Cover of the book Een nag in Vegas by Elsa Winckler, Collette Berg
Cover of the book Back to Villa Park by Elsa Winckler, Collette Berg
Cover of the book Flagwatching by Elsa Winckler, Collette Berg
Cover of the book Toorbos by Elsa Winckler, Collette Berg
Cover of the book The Camp Whore by Elsa Winckler, Collette Berg
Cover of the book Tracking the future by Elsa Winckler, Collette Berg
Cover of the book Melodie Omnibus 3 by Elsa Winckler, Collette Berg
Cover of the book Ena Murray Omnibus 33 by Elsa Winckler, Collette Berg
Cover of the book Skoonlief en die dirigent by Elsa Winckler, Collette Berg
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy