Middernagmusiek

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Middernagmusiek by Amelia Strydom, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Amelia Strydom ISBN: 9780624074595
Publisher: Tafelberg Publication: September 7, 2015
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Amelia Strydom
ISBN: 9780624074595
Publisher: Tafelberg
Publication: September 7, 2015
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Isolde Harmse is desperaat om te vlug nadat haar obsessiewe eksman, Reghardt, weereens uitgevind het in watter dorpie sy wegkruip. Dan daag Hugo Barnard, die beroemde kletsrymer wat onder die verhoognaam Adonis optree, by haar masseerpraktyk op en toe hy hoor hoe Reghardt haar oor die foon dreig, bied hy vir haar ’n uitkoms aan. Hy sal haar beskerm en met hom saamneem tot in die Kaap as sy sal voorgee om sy meisie te wees ter wille van reklame vir sy nuwe album. Hugo meen hulle moet Reghardt uitlok sodat die polisie hom eens en vir altyd kan vastrek.En Isolde stem in, want sy kan nie so aangaan nie. Buitendien sal dit nie ’n straf wees om aan dié vuurwarm man met die sagte hart se arm te verskyn nie – al het hy tatoes en ‘n oorbel! Dalk kan sy Hugo ook help, want hy dra blykbaar onnodig swaar aan skuldgevoelens. Of steek daar waarheid in die sinistere stories wat Isolde oor Hugo se verlede hoor? Kan sy haar hart aan hom toevertrou, of is sy al weer met ’n gevaarlike man deurmekaar?

More books from Tafelberg

Cover of the book Sonneblomstraat 7 by Amelia Strydom
Cover of the book What every girl should know by Amelia Strydom
Cover of the book 'n Nooi vir Omdraaikrans by Amelia Strydom
Cover of the book Katryn van die klipdassies by Amelia Strydom
Cover of the book Eiland van drome by Amelia Strydom
Cover of the book Liefde deur ’n lens by Amelia Strydom
Cover of the book Roep van die woestynwind by Amelia Strydom
Cover of the book Lang pad na liefde by Amelia Strydom
Cover of the book Signed, Hopelessly in Love by Amelia Strydom
Cover of the book Ena Murray Keur 6 by Amelia Strydom
Cover of the book Wat Seuns moet weet by Amelia Strydom
Cover of the book Cult Sister by Amelia Strydom
Cover of the book Vuur van verlange by Amelia Strydom
Cover of the book In die blou kamp by Amelia Strydom
Cover of the book Best of Eating for Sustained Energy by Amelia Strydom
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy