Sonneblomstraat 7

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Sonneblomstraat 7 by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624069706
Publisher: Tafelberg Publication: February 28, 2014
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624069706
Publisher: Tafelberg
Publication: February 28, 2014
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Die kaartehuis van Niel en Wanya Cloete stort in duie die dag toe Niel, grootbaas van Rock Trust en wonderkind van die finansiële beleggingswêreld, as swendelaar ontmasker word. Duisende beleggers, onder wie ou mense wat hul laaste bietjie spaargeld verloor, bevind hulle skielik reddeloos op straat. Ook Wanya kom nie skotvry daarvan af nie. Terwyl Niel in die tronk sit, moet sy die gelag betaal. Sy word verder in trurat geslinger toe sy ná ’n oortreding tot gemeenskapsdiens in tant Bes se sopkombuis in Sonneblomstraat 7 gevonnis word. Maar eintlik is dit ’n bedekte seën, want hier leer sy mense en waardes ken wat haar lewe voortaan onherroeplik sou verander . . . Onder andere Roelof Rossouw, die maatskaplike werker wat ’n ogie oor haar moet hou. In Sonneblomstraat 7 val die meetsnoere vir baie mense tog in lieflike plekke – al kos dit meet en pas om liggaam en siel aan mekaar te hou.

More books from Tafelberg

Cover of the book Ettie Bierman Keur 10 by Ena Murray
Cover of the book Liefde sonder hawe by Ena Murray
Cover of the book In my drome by Ena Murray
Cover of the book Rabbedoe van Rietkuil by Ena Murray
Cover of the book Witboy in Africa by Ena Murray
Cover of the book Victoriavalle van liefde by Ena Murray
Cover of the book Storms van die liefde by Ena Murray
Cover of the book Drome van liefde by Ena Murray
Cover of the book Dis koue kos, skat by Ena Murray
Cover of the book Ultrasatyn 2 in 1 by Ena Murray
Cover of the book Sondag van die silwersee by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Omnibus 24 by Ena Murray
Cover of the book Melodie Omnibus 2 by Ena Murray
Cover of the book Daar kom 'n tyd by Ena Murray
Cover of the book Broad-Based BEE by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy