Dokter van harte

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Dokter van harte by Kristel Loots, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kristel Loots ISBN: 9780624051824
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Kristel Loots
ISBN: 9780624051824
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Jenna Joubert wíl nie deur dokter Luca de Wet, befaamde kardioloog van die Kaap, ondersoek of behandel word nie. Sy kan hom die moeite spaar. “My hart,” sou sy vir hom kon sê as hy haar sou vra, “is gebreek. Hou jou daaruit as jy weet wat goed is vir jou.” Luca de Wet duik orals op, maar sy vertrou hom nie. Sy wéét wat gebeur wanneer ’n hartchirurg gou is om die mes in te lê – en al die pad bank toe te lag – sonder om sy pasiënt se welstand in ag te neem. Dis net dat die vervlakste dokter met sy mooi mond allerhande fantasieë in haar wakker maak wat maar eerder kon gebly het. Want van mans en hul gewoontes weet sy genoeg om nooit weer toe te laat dat een wydsbeen oor haar hart kom sit nie . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Jenna Joubert wíl nie deur dokter Luca de Wet, befaamde kardioloog van die Kaap, ondersoek of behandel word nie. Sy kan hom die moeite spaar. “My hart,” sou sy vir hom kon sê as hy haar sou vra, “is gebreek. Hou jou daaruit as jy weet wat goed is vir jou.” Luca de Wet duik orals op, maar sy vertrou hom nie. Sy wéét wat gebeur wanneer ’n hartchirurg gou is om die mes in te lê – en al die pad bank toe te lag – sonder om sy pasiënt se welstand in ag te neem. Dis net dat die vervlakste dokter met sy mooi mond allerhande fantasieë in haar wakker maak wat maar eerder kon gebly het. Want van mans en hul gewoontes weet sy genoeg om nooit weer toe te laat dat een wydsbeen oor haar hart kom sit nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Persomi by Kristel Loots
Cover of the book My Father Died for This by Kristel Loots
Cover of the book Childish Things by Kristel Loots
Cover of the book The President's Keepers by Kristel Loots
Cover of the book Holy Cows by Kristel Loots
Cover of the book Speurhond Willem en die seerowers by Kristel Loots
Cover of the book Vlinder teen die ruit by Kristel Loots
Cover of the book Witboy in Africa by Kristel Loots
Cover of the book Fort van die kappiedraers by Kristel Loots
Cover of the book Ena Murray Omnibus 28 by Kristel Loots
Cover of the book Eat Well, Feel Well by Kristel Loots
Cover of the book Omdat die hart onthou by Kristel Loots
Cover of the book My redder, my beminde by Kristel Loots
Cover of the book Daar kom 'n tyd by Kristel Loots
Cover of the book Endgame by Kristel Loots
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy