Meisie in die reën

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Meisie in die reën by Schalkie Van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie Van Wyk ISBN: 9780624064145
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2013
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie Van Wyk
ISBN: 9780624064145
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2013
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

In Meisie in die reën besef Marli Conradie, toe sy ná tien jaar weer vir Hilgard Geldenhuys sien, dat haar tienerliefde vir die man voor wie sy grootgeword het, in die dieper liefde van ’n vrou verander het. Daarmee saam weet sy egter ook dat haar liefde wense in die wind is, want Hilgard behandel haar steeds soos sy klein “asjas” wat hy teen die lewe moet beskerm. Hulle keer saam terug na Groeneweide, waar die wyse, warme tant Alma Marli onder haar vlerk neem – veral toe Marli uitvind dat die flerriemerrie van ’n Ulricke Starck haar verleidelike net wyd gespan het vir Hilgard.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

In Meisie in die reën besef Marli Conradie, toe sy ná tien jaar weer vir Hilgard Geldenhuys sien, dat haar tienerliefde vir die man voor wie sy grootgeword het, in die dieper liefde van ’n vrou verander het. Daarmee saam weet sy egter ook dat haar liefde wense in die wind is, want Hilgard behandel haar steeds soos sy klein “asjas” wat hy teen die lewe moet beskerm. Hulle keer saam terug na Groeneweide, waar die wyse, warme tant Alma Marli onder haar vlerk neem – veral toe Marli uitvind dat die flerriemerrie van ’n Ulricke Starck haar verleidelike net wyd gespan het vir Hilgard.

More books from Tafelberg

Cover of the book Misadventures of a Cope Volunteer by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 12 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Keur 6 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Thula-Thula (English Edition) by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Laduma vir die liefde by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Die tonnel by Schalkie Van Wyk
Cover of the book In your face by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 20 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Bosveldliefde vir Jemma by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Wat Seuns moet weet by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Om met vuur te speel by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Dokter van drome by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 4 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Melodie Omnibus 3 by Schalkie Van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy