Ena Murray Omnibus 20

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Ena Murray Omnibus 20 by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624051886
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624051886
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Prokureur Owen Kemp het Elsa Brits, Die meisie van Klaradynstraat, van haar agterbuurtbestaan verlos, maar nie van probleme en pyn nie. Te midde van al die welvarendheid besef Elsa dat ongelukkigheid nie beperk is tot die agterstrate nie, want sy weet van Owen se dogter se geheim, oor Jakob Olwage . . .As die lied verstil is die verhaal van Chrissie Erasmus van Dennedal. Almal ken haar as die goeie kind wat na haar ouma omsien, wat Sondagskool hou en ‘n staatmaker is by die basaartafel. Ouma droom al van ‘n huwelik tussen Chrissie en die gawe Jan Barendse. Maar oornag is die skindertonge los, want Chrissie word Christine van Johannesburg.  In Die pad terug huis toe is Karina Oosthuizen, gesogte topmodel, eensklaps weer afhanklik van ‘n gepensioneerde moeder wat sy al byna afgesterf het. Sy het net een heenkome – die pad terug na die armsalige skakelhuisie waarop sy so neergesien het. Maar onverwags bied iemand haar en haar moeder ‘n toevlug in ‘n pragtige wit huis by die see. Sal Karina se trots haar toelaat om daar te bly as sy weet dat De Waal Venter die weldoener is – die seun wat sy as kind so verneder het?

More books from Tafelberg

Cover of the book Veldpad van verlange by Ena Murray
Cover of the book Son op die horison by Ena Murray
Cover of the book Die landheer van Koningshof by Ena Murray
Cover of the book Superpower or Neocolonialist? by Ena Murray
Cover of the book Oliver Strange and the Journey to the Swamps by Ena Murray
Cover of the book Oliver Strange and the journey to the swamps (school edition) by Ena Murray
Cover of the book Keerkring van die hart by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Omnibus 31 by Ena Murray
Cover of the book 'n Bruid vir Graaf Debussy by Ena Murray
Cover of the book Die bruid van Blouberg by Ena Murray
Cover of the book Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien by Ena Murray
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 4 by Ena Murray
Cover of the book Van altyd af by Ena Murray
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 7 by Ena Murray
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy