Persomi

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Persomi by Irma Joubert, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Irma Joubert ISBN: 9780624050926
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Irma Joubert
ISBN: 9780624050926
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Boelie is Mister Fourie se oudste seun en erfgenaam; Pérsomi is die bywonerskind. Maar Pérsomi is slim, waarskynlik te danke aan haar onbekende biologiese pa. ’n Baie spesiale vriendskap ontwikkel tussen Boelie en Pérsomi, maar iets hou Pérsomi terug – waarom kan sy nie met oorgawe liefhê nie? En wanneer sy as baie jong prokureurtjie inwillig om die Indiërwinkeliers se gedwonge verskuiwing in die hof te beveg, bring dit haar in direkte konflik met die gemeenskap – én met Boelie. Te midde van alles bly die vraag: wie is Pérsomi se pa? En wanneer sy eindelik uitvind, hoe sal dit haar lewe beïnvloed? Want daar blyk ’n bloedverwantskap tussen haar en Boelie te wees . . . Hierdie roman, wat aansluit by die topverkoper Anderkant Pontenilo, speel af in die Bosveld teen die agtergrond van die stormagtige politiek van die 1940’s en die Apartheidswette van die 1950’s.

More books from Tafelberg

Cover of the book Rebecca by Irma Joubert
Cover of the book New Keepers by Irma Joubert
Cover of the book ’n Vrou vir Herman by Irma Joubert
Cover of the book Vlinder teen die ruit by Irma Joubert
Cover of the book Lydia en die loodgieter by Irma Joubert
Cover of the book Liefde deur ’n lens by Irma Joubert
Cover of the book Marlene en die macho man by Irma Joubert
Cover of the book Vlam van verlange by Irma Joubert
Cover of the book Omdat die hart onthou by Irma Joubert
Cover of the book Skat van onheil by Irma Joubert
Cover of the book Ettie Bierman Keur 6 by Irma Joubert
Cover of the book Blinde liefde by Irma Joubert
Cover of the book Helena Hugo Eerste Keur by Irma Joubert
Cover of the book Wie met vuur speel by Irma Joubert
Cover of the book Te eenders, te anders by Irma Joubert
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy