Klopdans van die liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Klopdans van die liefde by Elza Rademeyer, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elza Rademeyer ISBN: 9780624066460
Publisher: Tafelberg Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Elza Rademeyer
ISBN: 9780624066460
Publisher: Tafelberg
Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Wanneer dokter Pennie de Villiers haar Anton in ’n vurige omhelsing met ’n ander vrou betrap, is sy verward en verdwaas. Daarom dat sy nie die aanstormende motor sien totdat dit amper te laat is nie. Die bestuurder is arrogant en verwaand, dink sy. Maar dié man, Pieter Wasserman, is baie aantreklik – digte swart hare, lang syagtige wimpers, die effense skynsel van baardstoppels op sy sonbruin wange, sensuele lippe . . . Al ís sy baie aangetrokke tot Pieter, weet sy nie of sy hom kan vertrou nie – hy lyk gevaarlik. Hét hy ’n skadukant, of is dit bloot haar verbeelding? En steeds sukkel sy om ontslae te raak van die knaende Anton; hulle was destyds nog op die punt om verloof te raak. En moet sy hom werklik glo wanneer hy beweer die “ander vrou” is bloot ’n vriendin, ’n aktrise, en dat hy haar gehelp het om ’n rol in te studeer?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Wanneer dokter Pennie de Villiers haar Anton in ’n vurige omhelsing met ’n ander vrou betrap, is sy verward en verdwaas. Daarom dat sy nie die aanstormende motor sien totdat dit amper te laat is nie. Die bestuurder is arrogant en verwaand, dink sy. Maar dié man, Pieter Wasserman, is baie aantreklik – digte swart hare, lang syagtige wimpers, die effense skynsel van baardstoppels op sy sonbruin wange, sensuele lippe . . . Al ís sy baie aangetrokke tot Pieter, weet sy nie of sy hom kan vertrou nie – hy lyk gevaarlik. Hét hy ’n skadukant, of is dit bloot haar verbeelding? En steeds sukkel sy om ontslae te raak van die knaende Anton; hulle was destyds nog op die punt om verloof te raak. En moet sy hom werklik glo wanneer hy beweer die “ander vrou” is bloot ’n vriendin, ’n aktrise, en dat hy haar gehelp het om ’n rol in te studeer?

More books from Tafelberg

Cover of the book Vlug na Santorini by Elza Rademeyer
Cover of the book Die naamlose by Elza Rademeyer
Cover of the book Blou Maandag by Elza Rademeyer
Cover of the book Agency Blue by Elza Rademeyer
Cover of the book Misadventures of a Cope Volunteer by Elza Rademeyer
Cover of the book Die dinge van ’n kind by Elza Rademeyer
Cover of the book Die grondbaron by Elza Rademeyer
Cover of the book Dreaming of Light by Elza Rademeyer
Cover of the book Winterman, somerhart by Elza Rademeyer
Cover of the book Rooikop te koop by Elza Rademeyer
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 4 by Elza Rademeyer
Cover of the book Liefde in die skemering by Elza Rademeyer
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 11 by Elza Rademeyer
Cover of the book Hartklop Omnibus 4 by Elza Rademeyer
Cover of the book Wanneer die nuwe dag breek by Elza Rademeyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy