My redder, my beminde

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book My redder, my beminde by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624074625
Publisher: Tafelberg Publication: September 7, 2015
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624074625
Publisher: Tafelberg
Publication: September 7, 2015
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Die beeldskone Adela Morgan staan aan die begin van ‘n belowende loopbaan as aktrise in Brittanje, maar dan gebeur iets wat haar toekoms kan kelder. Haar mede-akteur ry byna ‘n ruiter raak en bots sy sportmotor, met Adela in die passasiersitplek, teen ‘n boom. Adela is beseer en het ’n diep sny oor haar wang wat sekerlik ‘n letsel sal laat. Dan stel die ongedeerde ruiter homself as dokter James Beresford, ‘n plastiese chirurg, voor. Hy bied aan om haar gesig by sy kliniek te behandel sodat die sny daarna byna onsigbaar sal wees. Adela voel veilig by die lang donkerkopman wat boonop, soos sy, ‘n immigrant van Suid-Afrika is. Maar by die luukse kliniek kry Adela te doen met katterige vrouens wat om James se aandag meeding. En wanneer Adela ongewenste media-belangstelling na die kliniek trek, lyk dit asof dinge nooit tussen haar en James sal werk nie. Die dokter is gesteld op privaatheid, maar enigeen wat by Adela betrokke raak, sal gereed moet wees vir ‘n lewe in die kollig.

More books from Tafelberg

Cover of the book Tafelberg Short: The Politics of Pregnancy by Malene Breytenbach
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes & Insulin Resistance 2 by Malene Breytenbach
Cover of the book Restless Nation by Malene Breytenbach
Cover of the book As die wiel draai by Malene Breytenbach
Cover of the book Wanneer passie blom by Malene Breytenbach
Cover of the book Ettie Bierman Keur 7 by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Keur 3 by Malene Breytenbach
Cover of the book Dwaalpoort by Malene Breytenbach
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 8 by Malene Breytenbach
Cover of the book Skat van onheil by Malene Breytenbach
Cover of the book Dogtective William in New York by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Keur 2 by Malene Breytenbach
Cover of the book Secret Revolution by Malene Breytenbach
Cover of the book Hertog van die Pampas by Malene Breytenbach
Cover of the book Die bruid van Blouberg by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy