Sarah du Pisanie Omnibus 7

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 7 by Sarah Du Pisanie, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Sarah Du Pisanie ISBN: 9780624057567
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2013
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Sarah Du Pisanie
ISBN: 9780624057567
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2013
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

My hartjie, my liefie: Toe Alet Fourie vroegoggend by Walvisbaai se treinstasie afklim, kan sy haar teleurstelling skaars verberg. Wat het haar besiel om ’n onderwyspos op so ’n afgeleë dorpie te aanvaar? Boonop het die skoolhoof, mnr. Erlank, skynbaar ’n veel ouer dame verwag. As dit nie vir die dierbare leerlinge was nie, het sy haar goedjies in ’n japtrap gepak en teruggekeer huis toe . . . na Pieter toe. Die voorskootbataljon: Karlien Joubert se jare lange droom om te boer spat aan skerwe toe die prokureur haar oupa se testament aan haar en haar ma verduidelik. Wie is die vreemdeling wat die grootste gedeelte van haar oupa se plaas, Standersfontein, besit? En waarvan, dink hy, moet sy, haar vier susters en haar ma en tante dan oorleef as hulle nie in die ou plaasopstal welkom is nie? Fort van die kappiedraers: Stieneke Kitshoff het nooit kon dink haar lewe sou oornag so handomkeer verander nie. Skaars ’n week gelede het sy nog geglo Teuns het haar lief . . . dat hy sy buurman, Piet Coetzee, doelbewus oorreed het om haar as goewernante vir sy vier spruite aan te stel, daar op hul verafgeleë plaas in Suidwes. En nou, sewe dae later, is sy saam met die Coetzees op vlug . . . op pad na ’n beskutte fort op Ovikokorero, met Teuns nêrens in sig nie. En die enigste man wat bereid is om haar teen die gewapende vyand te beskerm, is die arrogante lummel Jaap Venter!

More books from Tafelberg

Cover of the book Die Poort 2: Reisigers by Sarah Du Pisanie
Cover of the book Rabbedoe se temmer by Sarah Du Pisanie
Cover of the book Regters oor gister by Sarah Du Pisanie
Cover of the book Die engel rook skelm by Sarah Du Pisanie
Cover of the book Desert Prisoner by Sarah Du Pisanie
Cover of the book Melktert en kaviaar by Sarah Du Pisanie
Cover of the book Vlis met vlerke by Sarah Du Pisanie
Cover of the book Bosveldliefde vir Jemma by Sarah Du Pisanie
Cover of the book Son op die horison by Sarah Du Pisanie
Cover of the book Goodbye, Chocolate Charlie by Sarah Du Pisanie
Cover of the book Baas van Babilon by Sarah Du Pisanie
Cover of the book Winde van herinnering by Sarah Du Pisanie
Cover of the book Die geheim van Rust der Vrede by Sarah Du Pisanie
Cover of the book Die Poort 3: Helers by Sarah Du Pisanie
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 4 by Sarah Du Pisanie
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy