Maryna se liefdeslied

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Maryna se liefdeslied by Schalkie Van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie Van Wyk ISBN: 9780624067955
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2014
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie Van Wyk
ISBN: 9780624067955
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2014
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Waar jong verpleegster Maryna langs die pad vasgeval het met ’n stukkende waaierband, is die orige motorfietsman wat wil kom help die laaste ding waarvoor sy lus het. Teen haar beterwete laat sy tog toe dat Christiaan haar op sy motorfiets laai en haar uit die reënstorm help. By sy tuiste Neckershoogte gekom, moet sy ontdek dat sy deur die stormwaters vasgekeer is op die opstal, alleen met Christiaan. Maryna ken haarself nie so nie, maar sy’s dadelik bakvissie oor dié mooie, sjarmante man. Maar dis net ’n oornag-vertoef op Neckershoogte, en die volgende dag gaan Maryna op vakansie. Of dit was die plan, maar Maryna se ma breek aan haar die nuus dat sy dadelik Durban toe moet gaan om haar moontlik seniele oupa se kaskenades te gaan vasvat. Bitter onwillig vat sy die pad – maar niemand anders nie as Christiaan vind sy in Durban, besig om te veg vir sy erfreg. Haar oupa se sports met die slinkse weduwee is skynbaar hulle albei se probleem, en Maryna sién al hoe dit enige verhouding tussen hulle twee in die kiem kan smoor . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Plekkie in die son by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Liefde in die skemering by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Eindspel by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Rebecca by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Anton Rupert: 'n lewensverhaal by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe) by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Bestemmings by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Engel van my hart by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Sondag van die silwersee by Schalkie Van Wyk
Cover of the book As die wiel draai by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Bloeisels in die wind by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Môre lê ver by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Geliefde heler by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Desert Prisoner by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 10 by Schalkie Van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy