Dans van die sterre

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Dans van die sterre by Schalkie Van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie Van Wyk ISBN: 9780624072898
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2015
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie Van Wyk
ISBN: 9780624072898
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2015
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Jana Richter se welvarende ouers vertrek op hul jaarlikse reis na die Maleisiese Eilande, maar dié keer is dit uiters ongeleë. Jana stel vas dat hulle heimlik finansiële probleme ondervind en die huispersoneel afgedank het. Sy moet noodgedwonge na haar ouerhuis terugkeer om na haar jonger broer en suster om te sien. Om sake te vererger, maak die bedrieglike Barry Dreyer ’n oorlas van homself. Gelukkig ontmoet Jana vir Wilhelm Hoffmann wat haar bystaan wanneer ’n tragedie haar gesin tref. Tog kan sy mos nie dié skatryk sakeman met hul dreigende insolvensie bemoei nie . . . En wat van die jaloerse Emelda Schoeman wat Wilhelm as haar eie beskou?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Jana Richter se welvarende ouers vertrek op hul jaarlikse reis na die Maleisiese Eilande, maar dié keer is dit uiters ongeleë. Jana stel vas dat hulle heimlik finansiële probleme ondervind en die huispersoneel afgedank het. Sy moet noodgedwonge na haar ouerhuis terugkeer om na haar jonger broer en suster om te sien. Om sake te vererger, maak die bedrieglike Barry Dreyer ’n oorlas van homself. Gelukkig ontmoet Jana vir Wilhelm Hoffmann wat haar bystaan wanneer ’n tragedie haar gesin tref. Tog kan sy mos nie dié skatryk sakeman met hul dreigende insolvensie bemoei nie . . . En wat van die jaloerse Emelda Schoeman wat Wilhelm as haar eie beskou?

More books from Tafelberg

Cover of the book En die klippe sal uitroep by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Die hart se tweede lente by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 21 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Soekers na die son by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Bruid uit die vreemde by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Op liefde se drumpel by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Tuiskoms by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 2 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Haar naam was Marina Neser by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 9 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 15 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Drome van liefde by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 37 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Die bruid van Blouberg by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ettie Bierman Keur 4 by Schalkie Van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy