Drome van liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Drome van liefde by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624055389
Publisher: Tafelberg Publication: November 26, 2012
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624055389
Publisher: Tafelberg
Publication: November 26, 2012
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Rondom die verbreking van Sanet Grové se verlowing met Nardus van den Berg is daar ’n donker geheim wat sy tot elke prys wil bewaar. Sy sou nooit weer, met enige man, ’n ernstige verhouding aanknoop nie. Toe sy dus agterkom dat haar baas en beste vriend, Tertius Lindeque, ernstig oor haar begin voel, besluit sy om te vlug. Sy moet haar oorlede broer se twee weeskinders versorg en dit gee haar die ideale verskoning om Bothasrus toe te verhuis. Dat haar oom Lukas ’n huishoudster nodig het, gee haar meer rede om vinnig die pad te vat . . . maar weer kom ’n man se liefde ongevraagd Sanet se kant toe. Sy ontmoet die prokureur Jean-Pierre du Pont, wat dadelik op haar verlief raak, terwyl sy weet sy mag nie aan haar hart vrye teuels gee nie. Maar langs oom Lukas woon tant Ellie van Duuren en haar bedorwe dogter, Elrina, wat self ’n ogie op Jean-Pierre het. Sy gaan uit haar pad om ’n verhouding tussen Sanet en Jean-Pierre in die kiem te smoor. Alles werk in haar guns terwyl tant Ellie se giftige tong onmin saai so ver as wat sy gaan. Maar toe begin dinge verander . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Tweede kans op liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Môrester in die hart by Schalkie van Wyk
Cover of the book Helena Hugo Eerste Keur by Schalkie van Wyk
Cover of the book Tot die dood ons skei by Schalkie van Wyk
Cover of the book The President's Keepers by Schalkie van Wyk
Cover of the book Om joune te wees by Schalkie van Wyk
Cover of the book Middernagmusiek by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe) by Schalkie van Wyk
Cover of the book Griet skryf ’n sprokie by Schalkie van Wyk
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 3 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Liefde in fokus by Schalkie van Wyk
Cover of the book Wat Meisies moet weet by Schalkie van Wyk
Cover of the book Springboks, Troepies and Cadres by Schalkie van Wyk
Cover of the book Veldiep by Schalkie van Wyk
Cover of the book Onthou jy nog die liefde? by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy