Eiland van vervulling

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Eiland van vervulling by Elize Mitchell, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Mitchell ISBN: 9780624058670
Publisher: Tafelberg Publication: August 24, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elize Mitchell
ISBN: 9780624058670
Publisher: Tafelberg
Publication: August 24, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Karina het haar wêreldreisiger-tante Katriena skaars geken. Nou moet sy hoor dat sy nie net ’n nalatenskap kry ná haar tante se dood nie, maar sommer etlike eiendomme – insluitend verblyfreg op ’n paradys van ’n tropiese eiland!Daar aangekom saam met haar vriendin Liesl wil Karina net salig die natuurskoon geniet en uitvind of sy op die eiland sou kon aard. Maar daar’s ’n vlieg in die salf: ’n half onbeskofte Westerling-man wat haar tante kwansuis daar versorg het deur ’n siekte. Hy ontstig die twee vriendinne, bring onmin tussen hulle, maak alles deurmekaar . . .En dan is daar nog die inheemse stam op die eiland, en al Katriena se projekte saam met hulle – hoe gaan Karina ooit haar skoene vol staan? Wanneer sy die kis wat Katriena vir haar agtergelaat het, oopmaak en uitpak, raak alles nóg meer gekompliseerd. Om nie te praat van die onheilspellende geslaan van tromme deur die eilandbewoners nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Eat Smart for Sport by Elize Mitchell
Cover of the book Holy Cows by Elize Mitchell
Cover of the book Die hart se tweede lente by Elize Mitchell
Cover of the book Early One Sunday Morning I Decided to Step out and Find South Africa by Elize Mitchell
Cover of the book Tafelberg Short: The Politics of Pregnancy by Elize Mitchell
Cover of the book Meisie in die reën by Elize Mitchell
Cover of the book Best of Eating for Sustained Energy by Elize Mitchell
Cover of the book BreinBliksem by Elize Mitchell
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 7 by Elize Mitchell
Cover of the book Op liefde se drumpel by Elize Mitchell
Cover of the book Skynglans van die maan by Elize Mitchell
Cover of the book Liefde deur ’n lens by Elize Mitchell
Cover of the book Veldpad van verlange by Elize Mitchell
Cover of the book Foxy Futurists and how to become one by Elize Mitchell
Cover of the book Kringe in 'n bos: Skooluitgawe by Elize Mitchell
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy