Beenaf bokkie

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Beenaf bokkie by Dirna Ackermann, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirna Ackermann ISBN: 9780624051701
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Dirna Ackermann
ISBN: 9780624051701
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Die bodem val uit Candy Cilliers se wêreld toe haar ouers feitlik oornag álles verloor. Nou is hulle diep in die skuld by haar oom, Fouché Mulder, en sy is die een wat die gelag moet betaal. Letterlik. Hy verwag van haar om vir hom te gaan huishou, êrens in die grammadoelas waar hy sowaar toelaat dat mense onskuldige bokkies met gewere jag, en haar kwasterige ouma te help versorg.Candy arriveer op die plaas met 'n verstuite enkel, midde-in die familietwis, en vind gou haar stadsmaniertjies en rykmansdogtergeite staan haar “oom” glad nie aan nie. Fouché is arrogant, baas-spelerig, en wat haar betref nie juis modelmateriaal nie.  Hy is boonop allesbehalwe oud en mansmens genoeg om enige vrou die vlaktes in te jaag van frustrasie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die bodem val uit Candy Cilliers se wêreld toe haar ouers feitlik oornag álles verloor. Nou is hulle diep in die skuld by haar oom, Fouché Mulder, en sy is die een wat die gelag moet betaal. Letterlik. Hy verwag van haar om vir hom te gaan huishou, êrens in die grammadoelas waar hy sowaar toelaat dat mense onskuldige bokkies met gewere jag, en haar kwasterige ouma te help versorg.Candy arriveer op die plaas met 'n verstuite enkel, midde-in die familietwis, en vind gou haar stadsmaniertjies en rykmansdogtergeite staan haar “oom” glad nie aan nie. Fouché is arrogant, baas-spelerig, en wat haar betref nie juis modelmateriaal nie.  Hy is boonop allesbehalwe oud en mansmens genoeg om enige vrou die vlaktes in te jaag van frustrasie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Hartklop Omnibus 4 by Dirna Ackermann
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 9 by Dirna Ackermann
Cover of the book Tafelberg Short: Reconciliation's vengeful echo by Dirna Ackermann
Cover of the book Gang Town by Dirna Ackermann
Cover of the book Wie met vuur speel by Dirna Ackermann
Cover of the book Ena Murray Keur 8 by Dirna Ackermann
Cover of the book Die geheim van Hercule Cordier by Dirna Ackermann
Cover of the book Geërfde liefde by Dirna Ackermann
Cover of the book Beminde vreemdeling by Dirna Ackermann
Cover of the book Locum vir liefde by Dirna Ackermann
Cover of the book Anderkant uit by Dirna Ackermann
Cover of the book Writing What We Like by Dirna Ackermann
Cover of the book Wat Meisies moet weet by Dirna Ackermann
Cover of the book Katrientjie by Dirna Ackermann
Cover of the book In jou hande by Dirna Ackermann
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy