Die dinge van ’n kind

Fiction & Literature
Cover of the book Die dinge van ’n kind by Marita Van der Vyver, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marita Van der Vyver ISBN: 9780624080381
Publisher: Tafelberg Publication: July 1, 2016
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Marita Van der Vyver
ISBN: 9780624080381
Publisher: Tafelberg
Publication: July 1, 2016
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.” Met dié woorde lei die mooi, rebelse Dalena van Vuuren haar nuwe vriendin, Mart Vermaak, ’n wêreld in waaroor ordentlike tienermeisies net in die donker fluister. Vir Mart is dit die begin van ’n inisiasieproses wat met opwinding maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan. Deur die traumas van vroeë swangerskap, dwelms en selfmoord in haar vriendekring leer sy hoeveel guts dit kos om te lewe en te bly glo. Veral te midde van grootskaalse politieke leuens en die verminking, fisiek én geestelik, van jong mans in die grensoorlog. Die dinge van ‘n kind is ’n onthutsende eerlike boek oor die begin van vrouwees, en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.” Met dié woorde lei die mooi, rebelse Dalena van Vuuren haar nuwe vriendin, Mart Vermaak, ’n wêreld in waaroor ordentlike tienermeisies net in die donker fluister. Vir Mart is dit die begin van ’n inisiasieproses wat met opwinding maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan. Deur die traumas van vroeë swangerskap, dwelms en selfmoord in haar vriendekring leer sy hoeveel guts dit kos om te lewe en te bly glo. Veral te midde van grootskaalse politieke leuens en die verminking, fisiek én geestelik, van jong mans in die grensoorlog. Die dinge van ‘n kind is ’n onthutsende eerlike boek oor die begin van vrouwees, en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.

More books from Tafelberg

Cover of the book Weekend Trails in the Western Cape by Marita Van der Vyver
Cover of the book The De Zalze Murders by Marita Van der Vyver
Cover of the book Finish & Klaar by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ettie Bierman Keur 7 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 8 by Marita Van der Vyver
Cover of the book 'n Reënboog vir Aralie by Marita Van der Vyver
Cover of the book Storms van die liefde by Marita Van der Vyver
Cover of the book Susanna M Lingua se gunstelinge by Marita Van der Vyver
Cover of the book Thula-Thula (English Edition) by Marita Van der Vyver
Cover of the book Onrus op Oshakati by Marita Van der Vyver
Cover of the book Vlis met vlerke by Marita Van der Vyver
Cover of the book Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) by Marita Van der Vyver
Cover of the book Huberta's Journey by Marita Van der Vyver
Cover of the book Stiletto (English) by Marita Van der Vyver
Cover of the book Toxic mix by Marita Van der Vyver
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy