Sonpad na Zanzibar

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Madeleine Malherbe, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Madeleine Malherbe ISBN: 9780624050476
Publisher: Tafelberg Publication: April 1, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Madeleine Malherbe
ISBN: 9780624050476
Publisher: Tafelberg
Publication: April 1, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Fisioterapeut Isabelle van der Walt kry die kans van ’n leeftyd wanneer die sakereus Ernst Joubert haar nader om saam met haar kêrel, Dolf Dreyer, by sy nuwe hotel in Zanzibar te gaan werk. Isabelle moet die terapeute by ’n spa oplei en Dolf moet die nuwe hotel se rolstoelgeriewe kom ondersoek.  Maar die idilliese eilandlewe is nie al wat met Isabelle se kop smokkel nie. Isabelle het ernstige bedenkinge oor haar verhouding met Dolf en wanneer een van die opleidingsbeamptes haar boonop die hof begin maak, gryp Ernst in. Min weet Ernst egter dat ook hý blykbaar nie bestand is teen die romantiese uitwerking van Zanzibar se palmbome en asuurblou see nie. . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Fisioterapeut Isabelle van der Walt kry die kans van ’n leeftyd wanneer die sakereus Ernst Joubert haar nader om saam met haar kêrel, Dolf Dreyer, by sy nuwe hotel in Zanzibar te gaan werk. Isabelle moet die terapeute by ’n spa oplei en Dolf moet die nuwe hotel se rolstoelgeriewe kom ondersoek.  Maar die idilliese eilandlewe is nie al wat met Isabelle se kop smokkel nie. Isabelle het ernstige bedenkinge oor haar verhouding met Dolf en wanneer een van die opleidingsbeamptes haar boonop die hof begin maak, gryp Ernst in. Min weet Ernst egter dat ook hý blykbaar nie bestand is teen die romantiese uitwerking van Zanzibar se palmbome en asuurblou see nie. . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Dogtective William in Space by Madeleine Malherbe
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 8 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 9 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Kringe in 'n bos: Skooluitgawe by Madeleine Malherbe
Cover of the book Hoe kwesbaar die hart by Madeleine Malherbe
Cover of the book Op liefde se drumpel by Madeleine Malherbe
Cover of the book Dans van die sterre by Madeleine Malherbe
Cover of the book Ena Murray Keur 11 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Ena Murray Omnibus 37 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Tuiskoms by Madeleine Malherbe
Cover of the book Ena Murray Keur 15 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Haar beste bruidegom by Madeleine Malherbe
Cover of the book Die engel rook skelm by Madeleine Malherbe
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 11 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Vurig op Flaminkevlei by Madeleine Malherbe
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy