Die Poort 1: Bewakers

Kids, Fiction, Love and Romance, Teen, Fiction - YA, Romance
Cover of the book Die Poort 1: Bewakers by Nelia Engelbrecht, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nelia Engelbrecht ISBN: 9780624077480
Publisher: Tafelberg Publication: July 6, 2016
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Nelia Engelbrecht
ISBN: 9780624077480
Publisher: Tafelberg
Publication: July 6, 2016
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

“Die poort is oop.” Ek skrik my amper besimpeld toe die ou tannie langs my skielik praat. Ek draai na haar toe. My nekhare rys en my lyf slaan hoendervleis uit. Ek sweer iemand het haar iewers in ’n begraafplaas opgegrawe. Geel vel span styf bo-oor haar kop, en hier en daar klou bossies hare soos droë gras aan haar kopvel vas. Sy leun nader. Ek ruik verlepte blomme. “Jy het haar ook gesien,” sê sy. “Hulle het haar kom haal.” Sy trek haar ogies nog kleiner. “Die stomme baba. Hy gaan nou sonder ’n ma grootword.” Skielik gryp sy my hande. Ek kyk af. Kraaikloue klem my vingers vas. ’n Vreemde hitte styg op in my arms, my nek, my kop. Ek probeer my hande uit hare trek, maar my spiere wil nie na my brein luister nie. “Ek weet nie wat Tannie . . .” “Jy wéét,” val sy my in die rede. “Jy sién. Nes ek.”

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

“Die poort is oop.” Ek skrik my amper besimpeld toe die ou tannie langs my skielik praat. Ek draai na haar toe. My nekhare rys en my lyf slaan hoendervleis uit. Ek sweer iemand het haar iewers in ’n begraafplaas opgegrawe. Geel vel span styf bo-oor haar kop, en hier en daar klou bossies hare soos droë gras aan haar kopvel vas. Sy leun nader. Ek ruik verlepte blomme. “Jy het haar ook gesien,” sê sy. “Hulle het haar kom haal.” Sy trek haar ogies nog kleiner. “Die stomme baba. Hy gaan nou sonder ’n ma grootword.” Skielik gryp sy my hande. Ek kyk af. Kraaikloue klem my vingers vas. ’n Vreemde hitte styg op in my arms, my nek, my kop. Ek probeer my hande uit hare trek, maar my spiere wil nie na my brein luister nie. “Ek weet nie wat Tannie . . .” “Jy wéét,” val sy my in die rede. “Jy sién. Nes ek.”

More books from Tafelberg

Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 5 by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Swemlesse vir ’n meermin by Nelia Engelbrecht
Cover of the book South African cookbook for allergies and food intolerance by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Gister se verlange by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Stiletto (English) by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Geliefde heler by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Blou Maandag by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Oos na die son by Nelia Engelbrecht
Cover of the book The Orange Earth by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Oase van geluk by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Dogtective William and the Diamond Smugglers by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Get Up! Stand Up! by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Bestemmings by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Letitia en die lektor by Nelia Engelbrecht
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy