Swemlesse vir ’n meermin

Kids, Teen, General Fiction, Fiction, Fiction - YA
Cover of the book Swemlesse vir ’n meermin by Marita Van der Vyver, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marita Van der Vyver ISBN: 9780624071051
Publisher: Tafelberg Publication: May 5, 2015
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Marita Van der Vyver
ISBN: 9780624071051
Publisher: Tafelberg
Publication: May 5, 2015
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Daar’s belangrike dinge wat jy moet weet om jou tienerjare te oorleef. Soos, wat maak jy as jy groen is van jaloesie elke keer as jy na die gewildste, mooiste, coolste meisie in die klas kyk? Of hoe gemaak as jy verlief is op ’n ouer seun wat nie eens weet wat jou naam is nie en waarskynlik nooit sal weet nie, want hy is óók verlief op die gewildste, mooiste, coolste meisie in jou klas? En waarom kan niemand behalwe jy agterkom hierdie meisie is eintlik ’n total fake nie? Is daar iets verkeerd met jou? Dis sulke soort lewensbelangrike raad wat jy hier gaan kry. Asook raad oor familie, ouers, broers en susters. Oor skool en geld en geluk en klere en allerhande dinge waaraan ek nog langs die pad sal dink. Toe Hanna Hoekom se sussie Ariel daardie dag op die verlate berg gebore is, het Hanna gewens sy moet nooit in haar lewe seerkry nie. En nadat sy die storie van hulle rampspoedige vakansie geskryf het, hét sy aanhou skryf, aan ’n lewensgids vir Ariel, want wie wens nie hulle het ’n ouer suster wat kan raad gee oor skool en vriende en ouers en allerhande dinge nie?

More books from Tafelberg

Cover of the book Kringe in 'n bos: Skooluitgawe by Marita Van der Vyver
Cover of the book Dreaming of Light by Marita Van der Vyver
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 3 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Foxy Futurists and how to become one by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ena Murray Omnibus 17 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Vlerkdans (skooluitgawe) by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ena Murray Keur 16 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ettie Bierman Keur 5 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Anderkant die volmaan by Marita Van der Vyver
Cover of the book Dirt Busters by Marita Van der Vyver
Cover of the book Best of Eating for Sustained Energy by Marita Van der Vyver
Cover of the book As die lied verstil by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ena Murray Keur 18 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ettie Bierman Keur 10 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Brand Pretorius - In the Driving Seat by Marita Van der Vyver
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy