As die lied verstil

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book As die lied verstil by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624075400
Publisher: Tafelberg Publication: October 6, 2015
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624075400
Publisher: Tafelberg
Publication: October 6, 2015
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

As die lied verstil is die verhaal van Chrissie Erasmus van Dennedal. Almal op dié dorpie ken haar as die goeie kind wat na haar ouma omsien, wat Sondagskool hou en ’n staatmaker is by die basaartafel. Ouma droom al van ’n huwelik tussen Chrissie en die gawe Jan Barendse. Maar oornag is die skindertonge behoorlik los, want Chrissie van Dennedal word Christine van Johannesburg. Ouma se afskeidswoorde is dat haar Chrissie-kind nie die lewenswaardes wat sy in die huisie in Loeriestraat geleer het daar in die vreemde moet vergeet nie. En dat sy moet onthou dat die kraakhekkie in Loeriestraat altyd vir haar sal oopstaan. Intuïsie vertel Ouma dat daar ’n dag sal aanbreek dat Chrissie sal wil terugvlug na die rustige valley van Dennedal wanneer die hoë hoogtes van die vermaaklikheidswêreld vir haar te veel word . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

As die lied verstil is die verhaal van Chrissie Erasmus van Dennedal. Almal op dié dorpie ken haar as die goeie kind wat na haar ouma omsien, wat Sondagskool hou en ’n staatmaker is by die basaartafel. Ouma droom al van ’n huwelik tussen Chrissie en die gawe Jan Barendse. Maar oornag is die skindertonge behoorlik los, want Chrissie van Dennedal word Christine van Johannesburg. Ouma se afskeidswoorde is dat haar Chrissie-kind nie die lewenswaardes wat sy in die huisie in Loeriestraat geleer het daar in die vreemde moet vergeet nie. En dat sy moet onthou dat die kraakhekkie in Loeriestraat altyd vir haar sal oopstaan. Intuïsie vertel Ouma dat daar ’n dag sal aanbreek dat Chrissie sal wil terugvlug na die rustige valley van Dennedal wanneer die hoë hoogtes van die vermaaklikheidswêreld vir haar te veel word . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Liefde per dosyn by Ena Murray
Cover of the book Anna Atoom en die digitale draak by Ena Murray
Cover of the book Vusi by Ena Murray
Cover of the book Die goue vlinder by Ena Murray
Cover of the book Slavin van La Liberté by Ena Murray
Cover of the book Bambaduze by Ena Murray
Cover of the book New Keepers by Ena Murray
Cover of the book Eindspel by Ena Murray
Cover of the book Rebecca by Ena Murray
Cover of the book Easy Walks in the Cape Peninsula by Ena Murray
Cover of the book Asbesmiddag by Ena Murray
Cover of the book ’n Ander vrou se rok by Ena Murray
Cover of the book Die man met die geel oë by Ena Murray
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 5 by Ena Murray
Cover of the book Liefde in fokus by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy