Hartstog in Malawi

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Hartstog in Malawi by Lizet Engelbrecht, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Lizet Engelbrecht ISBN: 9780624050391
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Lizet Engelbrecht
ISBN: 9780624050391
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Rochelle Fourie word deur haar baas op ‘n onvergeetlike missie gestuur: om die enigmatiese Sir J.C. Auther op te spoor, nee te jag, voordat haar mededingers, die publiek óf die pers snuf in die neus kry dat hy in Malawi wegkruip. Maar vandat sy in Malawi land, ontspoor haar goeddeurdagte plan egter. Sy ontmoet ene kaptein Costa en die vonke spat onmiddellik. Die ongenaakbare man met sy seeblou oë verwar haar, laat ongekende drange in haar los en laat haar magteloos na woorde snak. Maar Rochelle is ‘n astrante, ambisieuse werknemer en níks sal in haar pad na bevordering staan nie – veral nie kaptein Costa nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Rochelle Fourie word deur haar baas op ‘n onvergeetlike missie gestuur: om die enigmatiese Sir J.C. Auther op te spoor, nee te jag, voordat haar mededingers, die publiek óf die pers snuf in die neus kry dat hy in Malawi wegkruip. Maar vandat sy in Malawi land, ontspoor haar goeddeurdagte plan egter. Sy ontmoet ene kaptein Costa en die vonke spat onmiddellik. Die ongenaakbare man met sy seeblou oë verwar haar, laat ongekende drange in haar los en laat haar magteloos na woorde snak. Maar Rochelle is ‘n astrante, ambisieuse werknemer en níks sal in haar pad na bevordering staan nie – veral nie kaptein Costa nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 13 by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Romanse agter die skerms by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Get Up! Stand Up! by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Tweede kans op liefde by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 13 by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Son op die horison by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Ena Murray Keur 7 by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Kamphoer by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Waar die Suiderkruis hang by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Kronkelpad by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Ettie Bierman Keur 11 by Lizet Engelbrecht
Cover of the book 'n Klein lewe by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Die bruid van Blouberg by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Ena Murray Keur 15 by Lizet Engelbrecht
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy