Ena Murray Keur 7

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Ena Murray Keur 7 by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624073871
Publisher: Tafelberg Publication: September 7, 2015
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624073871
Publisher: Tafelberg
Publication: September 7, 2015
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

In As die lied verstil verlaat Chrissie Erasmus haar ouma se huisie in Dennedal en word Christine van Johannesburg, al het haar ouma so gedroom van ’n huwelik tussen haar kleindogter en die gawe Jan Barendse. Maar sal Chrissie terugvlug na die rustige vallei van Dennedal wanneer die hoë hoogtes van die vermaaklikheidswêreld vir haar te veel word? In Die despoot van Duiwelskloof ontvlug Marina Minnaar haar ongelukkige verlede as mannekyn deur vir die broers Michael en Johan de Beer te gaan huisbou. Michael is ’n moeilike man, maar sy broer, vasgekluister aan ’n rolstoel, word Marina se bondgenoot en vertroueling. In Regters oor gister het Fred en Anita Preller twintig jaar tevore ’n verkeerde besluit omtrent hul dogter, Mignon, en haar tweelingbroer, Steve, geneem – ’n fout wat nou duisend maal vergroot terugkom en twee jongmense in die ban van ’n verbode liefde hou.

More books from Tafelberg

Cover of the book Yes, Really! by Ena Murray
Cover of the book Trousseaukis by Ena Murray
Cover of the book Hartklop Omnibus 4 by Ena Murray
Cover of the book Sir David de Villiers Graaff by Ena Murray
Cover of the book Skoonlief en die dirigent by Ena Murray
Cover of the book Tot die dood ons skei by Ena Murray
Cover of the book Troukoek maak nie vet nie by Ena Murray
Cover of the book Hartklop Omnibus 2 by Ena Murray
Cover of the book Katryn van die klipdassies by Ena Murray
Cover of the book The Lost Boys of Bird Island by Ena Murray
Cover of the book Queen of the Free State by Ena Murray
Cover of the book Liefde per dosyn by Ena Murray
Cover of the book Eat Well, Feel Well by Ena Murray
Cover of the book Best of Eating for Sustained Energy by Ena Murray
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy