52 wenwenke vir ouers (eBoek)

Wees vir jou kinders 'n wandelende getuie van God se Vaderliefde

Nonfiction, Family & Relationships, Parenting, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book 52 wenwenke vir ouers (eBoek) by Johan Smith, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Johan Smith ISBN: 9781431601103
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 18, 2003
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Johan Smith
ISBN: 9781431601103
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 18, 2003
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Kinders is ’n geskenk van God. Daarom moet ouers besef hulle is deur God aangestel om hulle kinders in sy weë groot te maak. Ouerskap is dus ’n enorme verantwoordelikheid omdat ons as ouers met God se kosbaarste besittings aan die werk is. Ons moet hulle vorm, lei en rig na die voorbeeld wat die hemelse Vader vir ons gee. Johan Smith werk daagliks met die geestelike vorming en groei van kinders en weet waarvan hy praat as hy ouers raad gee in hierdie opsig. In die vorm van 52 wenke, wat ondersteun word deur ’n Skrifgedeelte en gebed, laat hy ouers oopkop dink oor hulle gesinsbande en die invloed wat hulle op hulle kinders se lewe het. Van die wenke sluit in: • Vertrou God met jou kinders se toekoms. • Gee jou beste tyd vir jou kinders. • Maak jou huis ’n veilige vesting. • Pas op vir opgekropte emosies. • Bid vir jou kinders. Waar lê jou kinders op jou prioriteitslys? Sal God tevrede wees daarmee? Onthou: jou invloed gaan vir die res van jou kinders se lewe saam met hulle. Kom leer saam met Johan Smith hoe om die beste belegging denkbaar te maak, ’n belegging in jou kinders se emosionele bankrekening wat tot in ewigheid dividende lewer. ’n Moet-hê-boek vir elke ouer!

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Lists for Living by Johan Smith
Cover of the book Hoor God se stem (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Liefde en stryd by Johan Smith
Cover of the book Vir 'n duisend dae by Johan Smith
Cover of the book Die afskeid (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Leaders (eBook) by Johan Smith
Cover of the book Kind van die lig by Johan Smith
Cover of the book God of the Impossible (eBook) by Johan Smith
Cover of the book Master Your Thoughts … Transform Your Life by Johan Smith
Cover of the book The God I Have Come to Know (eBook) by Johan Smith
Cover of the book Blessings for you, Dad (eBook) by Johan Smith
Cover of the book Want liefde maak lig by Johan Smith
Cover of the book In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Jesus Radical, Righteous, Relevant (eBook) by Johan Smith
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders (eBoek) by Johan Smith
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy