Bestem vir geestelike groei

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Bestem vir geestelike groei by Dirkie Van der Spuy, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirkie Van der Spuy ISBN: 9781415310625
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Dirkie Van der Spuy
ISBN: 9781415310625
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Jy is bestem om geestelik te groei. Dirkie van der Spuy, leier van een van Suid-Afrika se mees dinamiese Christengemeentes, stip die pad uit na geestelike volwassenheid. Hy beskyf die eenvoudige, maar lewensveranderende waarhede wat jou op hierdie pad sal lei, en wys onder meer op die belangrikheid van: Wedergeboorte Vervulling met die Heilige Gees God se Woord Getuienis Gehoorsaamheid Diensbaarheid Innerlike genesing Elke hoofstuk word gevolg deur vrae vir individuele oordenking of groepbespreking. Alle gelowiges kan geestelik groei, nie net ’n uitverkore groep nie. Ontdek die waarhede wat jou sal lei op ’n dieper verhouding met God. Ontdek die heerlikheid van die vervulling, geestelike rykdom en roeping wat God vir jou bestem het.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Jy is bestem om geestelik te groei. Dirkie van der Spuy, leier van een van Suid-Afrika se mees dinamiese Christengemeentes, stip die pad uit na geestelike volwassenheid. Hy beskyf die eenvoudige, maar lewensveranderende waarhede wat jou op hierdie pad sal lei, en wys onder meer op die belangrikheid van: Wedergeboorte Vervulling met die Heilige Gees God se Woord Getuienis Gehoorsaamheid Diensbaarheid Innerlike genesing Elke hoofstuk word gevolg deur vrae vir individuele oordenking of groepbespreking. Alle gelowiges kan geestelik groei, nie net ’n uitverkore groep nie. Ontdek die waarhede wat jou sal lei op ’n dieper verhouding met God. Ontdek die heerlikheid van die vervulling, geestelike rykdom en roeping wat God vir jou bestem het.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Not Do But Done (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Salf vir jou siel (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Populer (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die slotman (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Oktober-kind (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book In pas met God se wil (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Touched by His Love by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Waag dit al is jy bang (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book ’n Lint in die wind by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Wen met gesindheid by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Bybelstudie vir omgeegroepe by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Ontmoet God elke oggend (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Waar die wolke eindig by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book 101 gebede vir my seun (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy