n Reis van gebrokenheid na heelword ...
by
Lizette Murray
Language: Afrikaans
Release Date: October 10, 2012
’N HANDVOL HOOP is ʼn roerende bundel wat die pyn en magteloosheid van afvlerk-mense wat verlies ervaar, met deernis verwoord. Met ’N HANDVOL HOOP vertel Lizette Murray van haar eie ervarings op die reis na heling ná die dood van haar seun, maar deel ook insigte wat sy bekom het deur die bemoeienis...