n Handvol hoop (eBoek)

n Reis van gebrokenheid na heelword ...

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Christianity, Christian Life
Cover of the book n Handvol hoop (eBoek) by Lizette Murray, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Lizette Murray ISBN: 9781431606375
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 10, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Lizette Murray
ISBN: 9781431606375
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 10, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
’N HANDVOL HOOP is ʼn roerende bundel wat die pyn en magteloosheid van afvlerk-mense wat verlies ervaar, met deernis verwoord. Met ’N HANDVOL HOOP vertel Lizette Murray van haar eie ervarings op die reis na heling ná die dood van haar seun, maar deel ook insigte wat sy bekom het deur die bemoeienis met gebrokenes wat ten spyte van hulle stukkend-wees skerfies hoop aangee. ’N HANDVOL HOOP vertel van die vreugde wat ’n mens uit klein dingetjies kan kry: ʼn voëltjie wat die nuwe dag begroet; die son op jou hand. Dit vertel ook van die heling wat daar in musiek en kuns en die geskrewe woord is. Van die beskutting van jou eie huis en geliefdes. En van die woordelose saamsit met ons hemelse Vader. Dit sal lesers help om die God wat ons pad verlig, as Reisgenoot te herken – veral wanneer ons Hom nie in ons eie donkerte kan raaksien, of dalk wíl raaksien nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Leef in die lig van sy liefde by Lizette Murray
Cover of the book Prayers for Little Boys (eBook) by Lizette Murray
Cover of the book 101 gebede vir my seun (eBoek) by Lizette Murray
Cover of the book Walking in Grace (eBook) by Lizette Murray
Cover of the book Treasures from God's Word by Lizette Murray
Cover of the book Vind rus in God se liefde by Lizette Murray
Cover of the book Lei met sukses by Lizette Murray
Cover of the book Daily Light Devotional by Lizette Murray
Cover of the book Ons twee saam (eBoek) by Lizette Murray
Cover of the book Die groot liefdesverhaal by Lizette Murray
Cover of the book Enfold me with your love, Lord by Lizette Murray
Cover of the book Living in the Light of His Love by Lizette Murray
Cover of the book God hoor jou by Lizette Murray
Cover of the book Die kuns van ware kommunikasie by Lizette Murray
Cover of the book Kinders en die Bonatuurlike by Lizette Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy