Annico Van Vuuren: 29 books

Cover of Kôkô se KOL SON
by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: November 11, 2013

Annico en Lukas van Vuuren se Kôkô se KOL SON is kleingoed van alle ouderdomme se kos!  Dis die hartroerende storie van ‘n boesemvriendskap tussen Kôkô, ‘n krokodilletjie wat mak groot geword het – en vir sy kos vertonings by die vissery moes lewer: met sy bril, hoed en stert...
Cover of BOETIEBOSSIE
by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: July 2, 2013

BOETIEBOSSIE deur Annico en Lukas van Vuuren, 'n moet vir elke kinderboekrak. Boetjan (6) en Pa en Ma moet die plaas verlaat as gevolg van die droogte. Hulle vertrek delwerye toe om genoeg blink klippies te gaan kry om terug te kan kom plaas toe. Boetjan is hartseer en om hom te troos gaan...
Cover of NOODPLAN
by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: May 10, 2016

NOODPLAN is nog een van ANNICO VAN VUUREN se hoogspannings-wiewassits wat leunstoelspeurders gaan boei en prikkel – met ‘n diep menslike aanslag: geskep deur die oortuigende verhoudings en teer betrokkenheid tussen die karakters. Dis ook die makabere verhaal van kindermoord, wat diep aan...
Cover of Alle Sterre Brand nie
by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: February 19, 2016

LLE STERRE BRAND NIE, ‘n Wetenskapfiksie-verhaal – vér in die toekoms – is nóg een van ANNICO VAN VUUREN se jeugtreffers wat nie misgeloop moet word nie. Ons held, Yon (16) en heldin, Jalti (15) (hulle is aanvanklik vreemdelinge vir mekaar) is beide grotendeels op hulself...
Cover of PROESELTJIES STORIELEKKERTE 10 (Voorheen Omnibus 10)

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 10 (Voorheen Omnibus 10)

Bloed skree, drié een twee; Groen Blaar; Alle Sterre brand nie; Blou Ballon

by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: June 18, 2016

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 10 (voorheen: OMNIBUS 10) is nóg ‘n spannende en roerende treffer deur Annico van Vuuren wat net nie misgeloop moet word nie. Die aanbieding is daarop ingestel om elke leser van 4 tot 104 vreugde te verskaf. Twee van die verhale is ‘n vollengte jeugroman met...
Cover of PROESELTJIES STORIELEKKERTE 8 (Voorheen Omnibus 8)

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 8 (Voorheen Omnibus 8)

1 Jong Goud 2 Silwer Seepbel 3 'n Vlermuisie vir Kersfees

by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: June 18, 2016

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 8 (Voorheen: Omnibus 8) Annico van Vuuren se PROESELTJIES STORIELEKKERTE 8 bestaan uit drie aangrypende verhale: Jong Goud; Silwer Seepbel en ‘n Vlermuisie vir Kersfees. In al drie verhale is ons held op die drumpel van manword, met die lewe wat sy swartkant vir...
Cover of 'N VLERMUISIE VIR KERSFEES
by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: December 4, 2014

Annico van Vuuren se hartroerende verhaal oor die lief en leed van Burg en Loelie  is ‘n moetlees vir elke storieliefhebber! Burg is self gewond, maar bring sy gewonde makker deur die vyand se spervuur na veiligheid – tog bly die lewe en sy eie mense hom stief behandel. Of so ervaar...
Cover of JONG GOUD
by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: October 21, 2014

Annico van Vuuren se JONG GOUD – die ontdekking van goud in ons land is nog JONK in 1889 – en Mic is nog nie 16 nie – beskryf Mic Maritz se aangrypende paadjie wat hy moet loop na grootword en aanvaarding van homself en van die lewe. Mic se pa sukkel van jongsaf met sy gesondheid en...
Cover of SEKELSON
by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: May 13, 2014

Annico van Vuuren se SEKELSON is  'n MOET lees vir alle storieliefhebbers. Dis die aangrypende verhaal van Dawid Botha wat op ses moes uitvind dat hy 'n skandedoppie is - deur pa en ma versaak om as pap baba op Pa-Martiens en Ma-Kato se stoep gelos te word. En waarom nou juis daar? Wie anders...
Cover of PROESELTJIES STORIELEKKERTE 4 (Voorheen Omnibus 4)

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 4 (Voorheen Omnibus 4)

1 WAT ‘N DROOM KOS 2 SEKELSON 3 AS DIE VYEBOOM BOT 4 GAT IN DIE MUUR

by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: June 18, 2016

Proeseltjies Storielekkerte 4, bestaan uit vier van Annico van Vuuren se moetlees epiese verhale, een waarvan nog nooit in eBoekformaat verskyn het nie. Dit bestaan uit: 1 WAT ‘N DROOM KOS 2 SEKELSON 3 AS DIE VYEBOOM BOT 4 GAT IN DIE MUUR   Dis vier stories...
Cover of PROESELTJIES STORIELEKKERTE 2 (Voorheen: OMNIBUS 2)

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 2 (Voorheen: OMNIBUS 2)

Kwitansie vir 'n droom; Die Engel Jaap; Ses teen Een en Onthou om te Vergeet.

by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: October 6, 2014

Annico van Vuuren se boeiende, romantiese OMNIBUS 2 bestaan uit vier verhale, een waarvan nog nooit op eBoeke verskyn het nie: 1 Kwitansie vir 'n Droom is Ansie se soeke na liefde en romanse. 'n Soeke wat ver draaie gooi maar haar uiteindelik in warmte omvou. 2 Die Engel Jaap is 'n hartroerende Kersverhaal....
Cover of TERUG SON TOE
by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: March 2, 2015

TERUG SON TOE deur Annico van Vuuren is 'n verhaal wat in vandag se dag afspeel - hier in ons Reënboogland met sy korrupsie, geweld en teenstrydige benadering van alles onder die son. Gewone mense wat vrae vra oor hierdie probleme - wat hoop op 'n toekoms wat ons TERUG SON TOE sal neem....
Cover of BLOED SKREE: DRIé EEN TWEE
by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: December 11, 2013

Annico van Vuuren se BLOED SKREE: DRIé, EEN TWEE pas knus in enige Gr 6, 7, 8 of 9 (van alle ouderdomme!) se hartvoege. Dis heerlike jong leesstof! Hoewel Miri, Tee en Ehin mekaar in ‘n koshuis raakloop, is hierdie nie rêrig ‘n skool- of koshuisverhaal nie. Dis húlle...
Cover of ONTHOU OM TE VERGEET
by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: February 26, 2014

ONTHOU OM TE VERGEET is nog een van ANNICO VAN VUUREN se hoogspanning avontuur-romanses wat nie maklik neergesit gaan word nie. Gedurende 'n bankroof ontplof die rowers se tuisgemaakte bom - tussen die mense - waarmee hulle 'n kluis wou oopkry. Ons heldin herwin haar bewussyn in die hospitaal...
1 23
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy